- 1 Kronieke 1
- 1 Kronieke 2
- 1 Kronieke 3
- 1 Kronieke 4
- 1 Kronieke 5
- 1 Kronieke 6
- 1 Kronieke 7
- 1 Kronieke 8
- 1 Kronieke 9
- 1 Kronieke 10
- 1 Kronieke 11
- 1 Kronieke 12
- 1 Kronieke 13
- 1 Kronieke 14
- 1 Kronieke 15
- 1 Kronieke 16
- 1 Kronieke 17
- 1 Kronieke 18
- 1 Kronieke 19
- 1 Kronieke 20
- 1 Kronieke 21
- 1 Kronieke 22
- 1 Kronieke 23
- 1 Kronieke 24
- 1 Kronieke 25
- 1 Kronieke 26
- 1 Kronieke 27
- 1 Kronieke 28
- 1 Kronieke 29
- Loof die Here, want Hy is goed,
want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. - Want wie is ek tog, en wat is my volk, dat ons in staat sou wees om sulke vrywillige gawes te skenk? Want dit kom alles van U, en uit u hand het ons dit aan U gegee.
- Aan U, Here, kom toe die grootheid en die mag en die heerlikheid en die roem en die majesteit, ja, alles in hemel en op aarde; aan U, Here, kom toe die koningskap en die selfverhoging as Hoof oor alles.
- Vra na die Here en sy sterkte;
soek sy aangesig altyddeur. - En die rykdom en die eer kom van U, en U heers oor alles; en in u hand is krag en mag, en in u hand is dit om alles groot en sterk te maak.
Bybelvers van die dag
My seun, luister na wat ek sê,neig jou oor tot my woorde,
laat hulle nie wyk uit jou oë nie,
bewaar hulle binne-in jou hart.
Willekeurig Bybelvers
Ek wil die Here loof met my hele hart;ek wil al u wonders vertel.Volgende vers!Met beeld