- En, onteenseglik, die verborgenheid van die godsaligheid is groot:
God is geopenbaar in die vlees,
is geregverdig in die Gees,
het verskyn aan engele,
is verkondig onder die heidene,
is geglo in die wêreld,
is opgeneem in heerlikheid.
Bybelvers van die dag
Kyk, God is my helper.Dit is die Here wat my siel ondersteun.