- Want hoewel ons in die vlees wandel, voer ons die stryd nie volgens die vlees nie.
- Maar wie roem, moet in die Here roem. Want nie hy wat homself aanbeveel, dié is beproef nie, maar hy wat deur die Here aanbeveel word.
Bybelvers van die dag
God laat die eensames woon in 'n huisgesin,Hy lei die gevangenes uit in voorspoed;
maar die wederstrewiges woon in 'n dor land.
Willekeurig Bybelvers
Wie 'n oortreding bedek, soek liefde;maar hy wat 'n saak weer ophaal, skei vriende van mekaar.Volgende vers!Met beeld