- Laat my leer drup soos die reën,
my woord vloei soos die dou,
soos reëndruppels op die grasspruitjies
en soos reënbuie op die plante. - Die Rots — volkome is sy werk;
want al sy weë is strafgerigte;
'n God van trou en sonder onreg;
regverdig en reg is Hy.
Bybelvers van die dag
God laat die eensames woon in 'n huisgesin,Hy lei die gevangenes uit in voorspoed;
maar die wederstrewiges woon in 'n dor land.