- En Ek sal hulle en die plekke rondom my heuwel tot 'n seën maak en die stortreën laat val op sy tyd; stortreëns van seën sal dit wees.
Bybelvers van die dag
God laat die eensames woon in 'n huisgesin,Hy lei die gevangenes uit in voorspoed;
maar die wederstrewiges woon in 'n dor land.