- Dit is die goedertierenhede van die Here dat ons nie omgekom het nie,
want sy barmhartighede het geen einde nie;
hulle is elke môre nuut;
u trou is groot. - Die Here is my deel, sê my siel,
daarom sal ek op Hom hoop. - Ú, Here, sit vir ewig,
u troon is van geslag tot geslag. - Laat ons ons weë naspeur en deursoek
en ons tot die Here bekeer.
Bybelvers van die dag
En as Hy kom, sal Hy die wêreld oortuig van sonde en van geregtigheid en van oordeel.Willekeurig Bybelvers
Vereer die Here uit jou goeden uit die eerstelinge van al jou inkomste.Volgende vers!Met beeld