- Want U het ons getoets, o God,
U het ons gelouter soos 'n mens silwer louter. - Ek het Hom aangeroep met my mond,
en lofgesang was onder my tong.
Bybelvers van die dag
God laat die eensames woon in 'n huisgesin,Hy lei die gevangenes uit in voorspoed;
maar die wederstrewiges woon in 'n dor land.
Willekeurig Bybelvers
Die Here is naby almal wat Hom aanroep,almal wat Hom aanroep in waarheid.Volgende vers!Met beeld