DailyVerses.netTopicsRandom VerseSubscribe

1 John - ESV & AFR53

«En dit is die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het, dat Hy… 1 Johannes 5:14»
And this is the confidence that we have toward him, that if we ask anything according to his will he hears us.En dit is die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens sy wil.
So we have come to know and to believe the love that God has for us. God is love, and whoever abides in love abides in God, and God abides in him.En ons het die liefde wat God tot ons het, leer ken en geglo. God is liefde; en hy wat in die liefde bly, bly in God, en God in hom.
We love because he first loved us.Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.
If we confess our sins, he is faithful and just to forgive us our sins and to cleanse us from all unrighteousness.As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.
If anyone says, “I love God,” and hates his brother, he is a liar; for he who does not love his brother whom he has seen cannot love God whom he has not seen.As iemand sê: Ek het God lief — en sy broeder haat, is hy 'n leuenaar; want wie sy broeder wat hy gesien het, nie liefhet nie, hoe kan hy God liefhê wat hy nie gesien het nie?
For everyone who has been born of God overcomes the world. And this is the victory that has overcome the world—our faith.Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof.
Little children, let us not love in word or talk but in deed and in truth.My kinders, laat ons nie liefhê met woorde of met die tong nie, maar met die daad en in waarheid.
There is no fear in love, but perfect love casts out fear. For fear has to do with punishment, and whoever fears has not been perfected in love.Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie.
See what kind of love the Father has given to us, that we should be called children of God; and so we are. The reason why the world does not know us is that it did not know him.KYK wat 'n groot liefde die Vader aan ons bewys het, dat ons kinders van God genoem kan word! Om hierdie rede ken die wêreld ons nie, omdat dit Hom nie geken het nie.
No one has ever seen God; if we love one another, God abides in us and his love is perfected in us.Niemand het God ooit aanskou nie. As ons mekaar liefhet, bly God in ons en het sy liefde in ons volmaak geword.

Bible verse of the day

Humble yourselves, therefore, under the mighty hand of God so that at the proper time he may exalt you.

Receive the Daily Bible Verse:

Personal Bible reading plan

Create an account to configure your Bible reading plan and you will see your progress and the next chapter to read here!
Read more...
AcceptThis website uses cookies