- Daarom is U groot, Here God! Want daar is niemand soos U, en daar is geen God behalwe U nie, volgens alles wat ons met ons ore gehoor het.
- Die weg van God is volmaak;
die woord van die Here is gelouter;
Hy is 'n skild vir almal wat by Hom skuil. - Want wie is God buiten die Here,
en wie 'n rots buiten onse God?
Bybelvers van die dag
Wees hartlik teenoor mekaar met broederlike liefde; die een moet die ander voorgaan in eerbetoning.Willekeurig Bybelvers
Die Here is my herder;niks sal my ontbreek nie.
Hy laat my neerlê in groen weivelde;
na waters waar rus is, lei Hy my heen.Volgende vers!Met beeld