DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Bybelverse oor Almagtige

«Ek is die Alfa en die Oméga, die begin en die einde… Openbaring 1:8»
Aan U, Here, kom toe die grootheid en die mag en die heerlikheid en die roem en die majesteit, ja, alles in hemel en op aarde; aan U, Here, kom toe die koningskap en die selfverhoging as Hoof oor alles.Sinun, Herra, on suuruus ja voima, kunnia, kirkkaus ja valta, sillä sinun on kaikki, mitä on taivaassa ja maan päällä. Sinun on kuninkuus, sinä olet kaikkea muuta korkeammalla.
Kyk, Ek is die Here, die God van alle vlees; sou enige ding vir My te wonderbaar wees?Sinä tiedät, että minä olen Herra, kaikkien luotujen Jumala. Onko minulle mikään mahdotonta?
Want geen ding sal by God onmoontlik wees nie.Jumalalle ei mikään ole mahdotonta.
Ek is die Alfa en die Oméga, die begin en die einde, sê die Here, wat is en wat was en wat kom, die Almagtige.»Minä olen A ja O, alku ja loppu», sanoo Herra Jumala, hän, joka on, joka oli ja joka on tuleva, Kaikkivaltias.
HY wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige. Ek sal tot die Here sê: My toevlug en my bergvesting, my God op wie ek vertrou.Se, joka asuu Korkeimman suojassa ja yöpyy Kaikkivaltiaan varjossa, sanoo näin: »Sinä, Herra, olet linnani ja turvapaikkani. Jumalani, sinuun minä turvaan.»
O Here, God van die leërskare, herstel ons; laat u aangesig skyn, sodat ons verlos kan word!Jumala, Herra Sebaot, auta meidät ennallemme, anna meidän nähdä kasvojesi valo, niin me pelastumme.
Die Here is groot en baie lofwaardig, en sy grootheid is ondeurgrondelik.Suuri on Herra, ylistettävä yli kaiken, tutkimaton hänen suuruutensa!
Ag, Here Here, kyk, U het die hemel en die aarde gemaak deur u grote krag en deur u uitgestrekte arm; geen ding is vir U te wonderbaar nie.Oi Herra, Jumalani! Suurella voimallasi ja väkevällä kädelläsi sinä olet luonut taivaan ja maan. Mikään ei ole sinulle mahdotonta!
En die rykdom en die eer kom van U, en U heers oor alles; en in u hand is krag en mag, en in u hand is dit om alles groot en sterk te maak.Sinulta tulevat rikkaus ja kunnia, kaikkea sinä hallitset. Kaikki voima ja valta on lähtöisin sinulta, sinun vallassasi on tehdä suureksi ja väkeväksi kenet tahdot.
Want ek is versekerd dat geen dood of lewe of engele of owerhede of magte of teenwoordige of toekomende dinge of hoogte of diepte of enige ander skepsel ons sal kan skei van die liefde van God wat daar in Christus Jesus, onse Here, is nie.Olen varma siitä, ettei kuolema eikä elämä, eivät enkelit, eivät henkivallat, ei mikään nykyinen eikä mikään tuleva eivätkä mitkään voimat, ei korkeus eikä syvyys, ei mikään luotu voi erottaa meitä Jumalan rakkaudesta, joka on tullut ilmi Kristuksessa Jeesuksessa, meidän Herrassamme.
Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie.Hänen näkymättömät ominaisuutensa, hänen ikuinen voimansa ja jumaluutensa, ovat maailman luomisesta asti olleet nähtävissä ja havaittavissa hänen teoissaan. Sen vuoksi he eivät voi puolustautua.
Die aarde behoort aan die Here en die volheid daarvan, die wêreld en die wat daarin woon.Herran on maa ja kaikki mitä siinä on, maanpiiri ja ne jotka siinä asuvat.
EINDELIK, my broeders, word kragtig in die Here en in die krag van sy sterkte.Lopuksi: vahvistukaa Herrassa, ottakaa voimaksenne hänen väkevyytensä.
Aan die Koning van die eeue, die onverderflike, onsienlike, alleenwyse God, kom toe die eer en die heerlikheid tot in alle ewigheid. Amen.Ikuiselle kuninkaalle, kuolemattomalle, näkymättömälle ja ainoalle Jumalalle kunnia ja kirkkaus aina ja ikuisesti! Aamen.
Julle is uit God, my kinders, en het hulle oorwin, omdat Hy wat in julle is, groter is as hy wat in die wêreld is.Te, lapseni, olette Jumalasta, ja te olette voittaneet nuo väärät profeetat, sillä se, joka on teissä, on suurempi kuin se, joka on maailmassa.
Hy openbaar ondeurgrondelike en verborge dinge; Hy weet wat in die duister is, en die lig woon by Hom.Hän paljastaa syvimmät salat, tietää sen, minkä pimeys peittää, hänen luonaan asuu valo.
Die Here maak arm en maak ryk; Hy verneder, ook verhoog Hy.Herra tekee köyhäksi ja antaa rikkauden, painaa maahan ja kohottaa.
En Ek sal hulle en die plekke rondom my heuwel tot 'n seën maak en die stortreën laat val op sy tyd; stortreëns van seën sal dit wees.Minä annan heille siunaukseni ja siunaan maan, joka ympäröi pyhää vuortani. Minä annan sateet ajallaan, ja ne ovat siunauksen sateet.
Want daar is nog geen woord op my tong nie — of U, Here, U ken dit geheel en al.Kielelläni ei ole yhtäkään sanaa, jota sinä, Herra, et tuntisi.
En Hy sê: Abba, Vader, alle dinge is vir U moontlik; neem hierdie beker van My weg; nogtans nie wat Ek wil nie, maar wat U wil.Hän sanoi: »Abba, Isä, kaikki on sinulle mahdollista. Ota tämä malja minulta pois. Ei kuitenkaan minun tahtoni mukaan, vaan sinun.»
Daarop sê die Here aan die Satan: Kyk, alles wat hy het, is in jou hand; net na homself mag jy jou hand nie uitsteek nie. En die Satan het weggegaan van die aangesig van die Here.Herra sanoi Saatanalle: »Hyvä on. Saat tehdä mitä haluat kaikelle mitä hänellä on. Mutta häneen itseensä et saa koskea.» Sitten Saatana lähti pois Herran edestä.

Bybelvers van die dag

Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou;
kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God.
Ek versterk jou, ook help Ek jou,
ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.

Willekeurig Bybelvers

Maar jy, man van God, vlug van hierdie dinge weg, en jaag ná die geregtigheid, godsaligheid, geloof, liefde, lydsaamheid, sagmoedigheid.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk

Bybelvers van die dag

Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!