DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Esegiël - AFR53 & B21

«Want Ek het geen behae in die dood van hom wat sterwe… Esegiël 18:32»
Want Ek het geen behae in die dood van hom wat sterwe nie, spreek die Here Here. Bekeer julle dan en lewe.Nemám zalíbení ve smrti umírajících, praví Panovník Hospodin. Obraťte se a žijte!
Ek is die Here julle God; wandel in my insettinge en onderhou my verordeninge en doen dit. En heilig my sabbatte; en hulle sal 'n teken wees tussen My en julle, dat julle kan weet dat Ek die Here julle God is.Já jsem Hospodin, váš Bůh. Řiďte se mými pravidly, dodržujte mé zákony a jednejte podle nich. Svěťte mé soboty, ať jsou znamením mezi mnou a vámi, abyste věděli, že já jsem Hospodin, váš Bůh.
En Ek sal my Gees in jul binneste gee en sal maak dat julle in my insettinge wandel en my verordeninge onderhou en doen.Vložím vám do nitra svého Ducha a způsobím, abyste se řídili mými pravidly, dodržovali mé zákony a jednali podle nich.
En Ek sal julle 'n nuwe hart gee en 'n nuwe gees in jul binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem en julle 'n hart van vlees gee.Dám vám nové srdce a do nitra vám vložím nového ducha. Vezmu vám z těla srdce z kamene a dám vám srdce z masa.
So sal Ek My dan as groot en as heilig laat ken en Myself bekend maak voor die oë van baie nasies; en hulle sal weet dat Ek die Here is.Tak projevím svou velikost a svatost a dám se poznat před očima mnoha národů. Tehdy poznají, že já jsem Hospodin.
Bekeer julle en wend julle af van al julle oortredinge, sodat dit nie 'n struikelblok tot ongeregtigheid vir julle mag wees nie.Obraťte se! Odvrhněte všechny své hříchy, ať vás ta vina nezničí!
En Ek sal hulle en die plekke rondom my heuwel tot 'n seën maak en die stortreën laat val op sy tyd; stortreëns van seën sal dit wees.Učiním je i celé okolí své hory požehnáním. V patřičný čas jim sešlu déšť; požehnání bude pršet jako průtrže!
En Ek sal my grote Naam heilig wat onder die nasies ontheilig is, wat julle onder hulle ontheilig het; en die nasies sal weet dat Ek die Here is, spreek die Here Here, as Ek My in julle voor hul oë as die Heilige laat ken.Posvětím své veliké jméno, znesvěcené mezi národy, jméno, které jste mezi nimi znesvětili. Tehdy národy poznají, že já jsem Hospodin – až na vás před jejich očima prokážu, jak jsem svatý, praví Panovník Hospodin.
Maar as die goddelose hom bekeer van al sy sondes wat hy gedoen het, en al my insettinge onderhou en reg en geregtigheid doen, sal hy sekerlik lewe, hy sal nie sterwe nie.Když se však ničema odvrátí ode všech hříchů, jichž se dopustil, bude dodržovat všechna má pravidla a jednat poctivě a spravedlivě – takový nezemře, takový jistě bude žít!
Daarom, sê vir hulle: So spreek die Here Here: Geeneen van my woorde sal meer uitgestel word nie; wat Ek as woord spreek, dit sal gebeur, spreek die Here Here.Proto jim řekni: Tak praví Panovník Hospodin – Žádné z mých slov už nesnese odklady. Cokoli řeknu, se naplní, praví Panovník Hospodin.

Bybelvers van die dag

Jy mag die Naam van die Here jou God nie ydellik gebruik nie, want die Here sal die een wat sy Naam ydellik gebruik, nie ongestraf laat bly nie.

Willekeurig Bybelvers

Die Here sal jou bewaar vir elke onheil;
jou siel sal Hy bewaar.
Die Here sal jou uitgang en jou ingang bewaar,
van nou af tot in ewigheid.
Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk

Bybelvers van die dag

Jy mag die Naam van die Here jou God nie ydellik gebruik nie, want die Here sal die een wat sy Naam ydellik gebruik, nie ongestraf laat bly nie.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!