DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Bybelverse oor Ewige lewe

«EN mag die God van alle genade self, wat ons geroep het… 1 Petrus 5:10»
En Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal nooit verlore gaan tot in ewigheid nie, en niemand sal hulle uit my hand ruk nie. My vader wat hulle aan My gegee het, is groter as almal; en niemand kan hulle uit die hand van my Vader ruk nie. Ek en die Vader is een.Minä annan heille ikuisen elämän. He eivät koskaan joudu hukkaan, eikä kukaan riistä heitä minulta. Isäni, joka on heidät minulle antanut, on suurempi kuin kukaan muu, eikä kukaan voi riistää heitä Isäni kädestä. Minä ja Isä olemme yhtä.
Want hy wat my vind, het die lewe gevind en verkry 'n welbehae van die Here.Joka minut löytää, löytää elämän, hänet Herra ottaa suosioonsa.
EN mag die God van alle genade self, wat ons geroep het tot sy ewige heerlikheid in Christus Jesus, nadat ons 'n kort tyd gely het, julle volmaak, bevestig, versterk en grondves!Kaiken armon Jumala on Kristuksessa Jeesuksessa kutsunut teidät iankaikkiseen kirkkauteensa. Vähän aikaa kärsittyänne hän itse varustaa, voimistaa, vahvistaa ja lujittaa teidät.
En die wêreld gaan verby en sy begeerlikheid, maar hy wat die wil van God doen, bly vir ewig.Ja maailma himoineen katoaa, mutta se, joka tekee Jumalan tahdon, pysyy iäti.
Omdat ons nie let op die sigbare dinge nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig.Emmekä me kiinnitä katsettamme näkyvään vaan näkymättömään, sillä näkyvä kestää vain aikansa mutta näkymätön ikuisesti.
En dit is die getuienis: dat God ons die ewige lewe gegee het, en dié lewe is in sy Seun.Ja tämä on se todistus: Jumala on antanut meille iankaikkisen elämän, ja tämä elämä on hänen Pojassaan.
Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.Jumala on rakastanut maailmaa niin paljon, että antoi ainoan Poikansa, jottei yksikään, joka häneen uskoo, joutuisi kadotukseen, vaan saisi iankaikkisen elämän.
Want ons ligte verdrukking wat vir 'n oomblik is, bewerk vir ons 'n alles oortreffende ewige gewig van heerlikheid.Tämä hetkellinen ja vähäinen ahdinkomme tuottaa meille määrättömän suuren, ikuisen kirkkauden.
Dit het ek geskrywe aan julle wat glo in die Naam van die Seun van God, sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het en kan glo in die Naam van die Seun van God.Tämän kaiken olen kirjoittanut teille, Jumalan Poikaan uskoville, jotta tietäisitte, että teillä on iankaikkinen elämä.
Deurgrond my, o God, en ken my hart; toets my en ken my gedagtes; en kyk of daar by my 'n weg is van smart, en lei my op die ewige weg!Tutki minut, Jumala, katso sydämeeni. Koettele minua, katso ajatuksiini. Katso, olenko vieraalla, väärällä tiellä, ja ohjaa minut ikiaikojen tielle.
En dit is die ewige lewe, dat hulle U ken, die enige waaragtige God, en Jesus Christus wat U gestuur het.Ja ikuinen elämä on sitä, että he tuntevat sinut, ainoan todellisen Jumalan, ja hänet, jonka olet lähettänyt, Jeesuksen Kristuksen.
Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus, onse Here.Synnin palkka on kuolema, mutta Jumalan armolahja on iankaikkinen elämä Kristuksessa Jeesuksessa, meidän Herrassamme.
Hy wat in die Seun glo, het die ewige lewe; maar hy wat die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie, maar die toorn van God bly op hom.Sillä, joka uskoo Poikaan, on ikuinen elämä, mutta joka ei tottele Poikaa, se ei pääse näkemään elämää, vaan Jumalan viha pysyy hänen yllään.
En ek het 'n groot stem uit die hemel hoor sê: Kyk, die tabernakel van God is by die mense, en Hy sal by hulle woon, en hulle sal sy volk wees; en God self sal by hulle wees as hulle God. En God sal al die trane van hulle oë afvee, en daar sal geen dood meer wees nie; ook droefheid en geween en moeite sal daar nie meer wees nie, want die eerste dinge het verbygegaan.Ja minä kuulin valtaistuimen luota voimakkaan äänen, joka sanoi: »Katso, Jumalan asuinsija ihmisten keskellä! Hän asuu heidän luonaan, ja heistä tulee hänen kansansa. Jumala itse on heidän luonaan, ja hän pyyhkii heidän silmistään joka ainoan kyyneleen. Kuolemaa ei enää ole, ei murhetta, valitusta eikä vaivaa, sillä kaikki entinen on kadonnut.»
Gaan in deur die nou poort, want breed is die poort en wyd is die pad wat na die verderf lei, en daar is baie wat daardeur ingaan. Want die poort is nou en die pad is smal wat na die lewe lei, en daar is min wat dit vind.Menkää sisään ahtaasta portista. Monet menevät avarasta portista ja laveaa tietä, mutta se vie kadotukseen. Miten ahdas onkaan se portti ja kapea se tie, joka vie elämään, ja vain harvat löytävät sen!
Stry die goeie stryd van die geloof, gryp na die ewige lewe, waartoe jy ook geroep is en die goeie belydenis voor baie getuies afgelê het.Käy uskon jalo kilpailu ja voita omaksesi ikuinen elämä, johon sinut on kutsuttu ja jonka olet tunnustanut päämääräksesi, kun monien todistajien läsnä ollessa lausuit hyvän tunnustuksen.
WANT ek reken dat die lyding van die teenwoordige tyd nie opweeg teen die heerlikheid wat aan ons geopenbaar sal word nie.Minä päättelen, etteivät nykyisen ajan kärsimykset ole mitään sen kirkkauden rinnalla, joka vielä on ilmestyvä ja tuleva osaksemme.
Maar elkeen wat drink van die water wat Ek hom sal gee, sal in ewigheid nooit dors kry nie, maar die water wat Ek hom sal gee, sal in hom word 'n fontein van water wat opspring tot in die ewige lewe.Mutta joka juo minun antamaani vettä, ei enää koskaan ole janoissaan. Siitä vedestä, jota minä annan, tulee hänessä lähde, joka kumpuaa ikuisen elämän vettä.
Wie sy lewe vind, sal dit verloor; en wie sy lewe verloor om My ontwil, sal dit vind.Joka varjelee elämäänsä, kadottaa sen, mutta joka elämänsä minun tähteni kadottaa, on sen löytävä.
Ek is die Alfa en die Oméga, die begin en die einde, sê die Here, wat is en wat was en wat kom, die Almagtige.»Minä olen A ja O, alku ja loppu», sanoo Herra Jumala, hän, joka on, joka oli ja joka on tuleva, Kaikkivaltias.
Hy wat in sy vlees saai, sal uit die vlees verderf maai; maar hy wat in die Gees saai, sal uit die Gees die ewige lewe maai.Joka kylvää siemenen itsekkyyden peltoon, korjaa siitä satona tuhon, mutta se, joka kylvää Hengen peltoon, korjaa siitä satona ikuisen elämän.
Maar daarom is aan my barmhartigheid bewys, dat Jesus Christus in my as die vernaamste al sy lankmoedigheid sou betoon, om 'n voorbeeld te wees vir die wat in Hom sal glo tot die ewige lewe.Mutta minut armahdettiin, jotta Kristus Jeesus juuri minussa osoittaisi, kuinka suuri hänen kärsivällisyytensä on. Näin olisin myös vastedes esimerkkinä niille, jotka uskovat häneen ja saavat ikuisen elämän.
Daarom kan Hy ook volkome red die wat deur Hom tot God gaan, omdat Hy altyd leef om vir hulle in te tree.Siksi hän pystyy nyt ja aina pelastamaan ne, jotka hänen välityksellään lähestyvät Jumalaa. Hän elää iäti rukoillakseen heidän puolestaan.
Sodat, soos die sonde geheers het in die dood, so ook die genade kan heers deur die geregtigheid tot die ewige lewe deur Jesus Christus, onse Here.Niin kuin synti on hallinnut ja vienyt kuolemaan, niin on armo hallitseva ja johtava ikuiseen elämään, koska Herramme Jeesus Kristus on lahjoittanut meille vanhurskauden.
Want die Here het die reg lief en sal sy gunsgenote nie verlaat nie; vir ewig word hulle bewaar, maar die nageslag van die goddelose word uitgeroei.Herra rakastaa oikeutta. Hän ei hylkää omiaan vaan varjelee heitä iäti, mutta jumalattomien suku sammuu.

Moenie werk om die spys wat vergaan nie, maar om die spys wat bly tot in die ewige lewe, wat die Seun van die mens julle sal gee; want Hom het God, die Vader, verseël.Älkää tavoitelko katoavaa ruokaa, vaan katoamatonta, sitä, joka antaa ikuisen elämän. Sitä teille antaa Ihmisen Poika, sillä Isä, Jumala itse, on merkinnyt hänet sinetillään.
Vorige12Volgende

Bybelvers van die dag

Wie 'n oortreding bedek, soek liefde;
maar hy wat 'n saak weer ophaal, skei vriende van mekaar.

Willekeurig Bybelvers

My kinders, laat ons nie liefhê met woorde of met die tong nie, maar met die daad en in waarheid.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk

Bybelvers van die dag

Wie 'n oortreding bedek, soek liefde; maar hy wat 'n saak weer ophaal, skei vriende van mekaar.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!