DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Bybelverse oor Gehoorsaamheid

«Jesus antwoord en sê vir hom: As iemand My liefhet, sal hy… Johannes 14:23»
Jesus antwoord en sê vir hom: As iemand My liefhet, sal hy my woord bewaar, en my Vader sal hom liefhê, en Ons sal na hom toe kom en by hom woning maak.Jeesus vastasi: »Jos joku rakastaa minua, hän noudattaa minun sanaani. Minun Isäni rakastaa häntä, ja me tulemme hänen luokseen ja jäämme asumaan hänen luokseen.»
AS jy dan goed luister na die stem van die Here jou God om sorgvuldig te hou al sy gebooie wat ek jou vandag beveel, dan sal die Here jou God jou die hoogste stel bo al die nasies van die aarde.Jos kaikessa tottelette Herraa, Jumalaanne, ja tarkoin noudatatte hänen käskyjään, jotka minä teille annan, niin Herra asettaa teidät maan kaikkien kansojen yläpuolelle.
BEWAAR, my seun, die gebod van jou vader, en verwerp die onderwysing van jou moeder nie.Poikani, pidä mielessäsi isäsi käskyt, älä väheksy äitisi opetusta.
In al die weë wat die Here julle God julle beveel het moet julle wandel, sodat julle kan lewe en dit met julle goed kan gaan en julle die dae kan verleng in die land wat julle in besit sal neem.Vaan kulkekaa vakaasti sitä tietä, jota Herra, teidän Jumalanne, on käskenyt teidän kulkea. Silloin menestytte ja saatte elää kauan siinä maassa, jonka otatte omaksenne.
En word daders van die woord en nie net hoorders wat julleself bedrieg nie.Toteuttakaa sana tekoina, älkää pelkästään kuunnelko sitä – älkää pettäkö itseänne.
'n Pad ten lewe is hy wat die tug in ag neem; maar hy wat die teregwysing veronagsaam, raak verdwaald.Joka taipuu kuriin, vaeltaa elämän tietä, nuhteista piittaamaton kulkee harhaan.
Julle het My nie uitverkies nie, maar Ek het julle uitverkies en julle aangestel om vrug te gaan dra en dat julle vrug kan bly, sodat wat julle die Vader ook al in my Naam vra, Hy julle dit kan gee.Ette te valinneet minua, vaan minä valitsin teidät, ja minun tahtoni on, että te lähdette liikkeelle ja tuotatte hedelmää, sitä hedelmää joka pysyy. Kun niin teette, Isä antaa teille kaiken, mitä minun nimessäni häneltä pyydätte.
Daarom, my geliefde broeders, wees standvastig, onbeweeglik, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle arbeid in die Here nie tevergeefs is nie.Olkaa siis vahvoja ja järkähtämättömiä, rakkaat veljeni, ja tehkää aina innokkaasti Herran työtä. Tietäkää, ettei Herra anna teidän työnne mennä hukkaan.
En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is.Älkää mukautuko tämän maailman menoon, vaan muuttukaa, uudistukaa mieleltänne, niin että osaatte arvioida, mikä on Jumalan tahto, mikä on hyvää, hänen mielensä mukaista ja täydellistä.
Geliefdes, as ons hart ons nie veroordeel nie, dan het ons vrymoedigheid teenoor God; en wat ons ook al bid, ontvang ons van Hom, omdat ons sy gebooie bewaar en doen wat welgevallig is voor Hom.Rakkaat ystävät, jos sydämemme ei meitä syytä, me voimme rohkeasti lähestyä Jumalaa. Ja mitä pyydämmekin, sen me häneltä saamme, koska noudatamme hänen käskyjään ja teemme sitä, mikä on hänen mielensä mukaista.
Want soos deur die ongehoorsaamheid van die een mens baie tot sondaars gestel is, so sal ook deur die gehoorsaamheid van die Één baie tot regverdiges gestel word.Niin kuin yhden ihmisen tottelemattomuus teki kaikista syntisiä, niin yhden kuuliaisuus tekee kaikista vanhurskaita.
En onderhou die ordening van die Here jou God deur te wandel in sy weë, deur sy insettinge, sy gebooie en sy verordeninge en sy getuienisse te onderhou, soos geskrywe is in die wet van Moses, sodat jy voorspoedig kan uitvoer alles wat jy doen, en alles waartoe jy jou begewe.Muista, mihin Herra, sinun Jumalasi, sinua velvoittaa. Kulje hänen teitään ja noudata hänen säädöksiään ja määräyksiään, hänen lakejaan ja hänen liittonsa ehtoja, jotka ovat Mooseksen laissa. Silloin menestyt kaikessa mitä teet ja kaikkialla minne käännyt.
Maar Ek sê vir julle wat luister: Julle moet jul vyande liefhê en goed doen aan die wat vir julle haat. Seën die wat vir julle vervloek, en bid vir die wat julle beledig.Mutta teille, jotka minua kuulette, minä sanon: Rakastakaa vihamiehiänne, tehkää hyvää niille, jotka teitä vihaavat. Siunatkaa niitä, jotka teitä kiroavat, rukoilkaa niiden puolesta, jotka parjaavat teitä.
Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug.Taipukaa siis Jumalan alaisuuteen, mutta vastustakaa Paholaista, niin se lakkaa ahdistamasta teitä.
Hierdie wetboek mag nie uit jou mond wyk nie; maar bepeins dit dag en nag, sodat jy nougeset kan handel volgens alles wat daarin geskrywe staan; want dan sal jy in jou weë voorspoedig wees, en dan sal jy met goeie gevolg handel.Pidä tämän lainkirjan sanat aina huulillasi. Tutki lakia päivin ja öin, niin pystyt tarkoin noudattamaan kaikkea, mitä siihen on kirjoitettu. Silloin sinä menestyt ja onnistut kaikissa toimissasi.
As julle nie gehoor gee nie, en as julle dit nie ter harte neem om my Naam eer te bewys nie, sê die Here van die leërskare, dan sal Ek die vloek onder julle stuur en julle seëninge in 'n vloek verander; ja, Ek het dit alreeds vervloek, omdat julle niks ter harte neem nie.»Ellette kuuntele minua ettekä vilpittömin sydämin kunnioita minun nimeäni, minä annan kirouksen kohdata teitä, minä muutan saamanne siunauksen kiroukseksi», sanoo Herra Sebaot. »Minä lähetän siunauksen tilalle kirouksen, koska ette vilpittömin sydämin kunnioita minua.»
LAAT elke mens hom onderwerp aan die magte wat oor hom gestel is, want daar is geen mag behalwe van God nie, en die wat daar is, is deur God ingestel.Jokaisen on suostuttava esivaltansa alaisuuteen. Eihän ole esivaltaa, joka ei olisi Jumalalta peräisin, häneltä ovat vallankäyttäjät saaneet valtuutensa.
Wees nie traag in die ywer nie; wees vurig van gees; dien die Here.Älkää olko velttoja, olkaa innokkaita, palakoon teissä Hengen tuli, palvelkaa Herraa.
EN Hy sê vir almal: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis elke dag opneem en My volg.Jeesus sanoi kaikille: »Jos joku tahtoo kulkea minun jäljessäni, hän kieltäköön itsensä, ottakoon joka päivä ristinsä ja seuratkoon minua.»
En hy antwoord en sê: Jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele krag en uit jou hele verstand; en jou naaste soos jouself.Mies vastasi: »Rakasta Herraa, Jumalaasi, koko sydämestäsi ja koko sielustasi, koko voimallasi ja koko ymmärrykselläsi, ja lähimmäistäsi niin kuin itseäsi.»
Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God.Kaikki, joita Jumalan Henki johtaa, ovat Jumalan lapsia.
En ons is sy getuies van hierdie dinge, en ook die Heilige Gees wat God gegee het aan die wat Hom gehoorsaam is.Me olemme kaiken tämän todistajat – samoin Pyhä Henki, jonka Jumala on antanut niille jotka häntä tottelevat.
Welgeluksalig is elkeen wat die Here vrees, wat in sy weë wandel!Onnellinen se, joka pelkää Herraa, se, joka vaeltaa hänen teitään.
EK vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as 'n lewende, heilige en aan God welgevallige offer — dit is julle redelike godsdiens.Jumalan armahtavaan laupeuteen vedoten kehotan teitä, veljet: Antakaa koko elämänne pyhäksi ja eläväksi, Jumalalle mieluisaksi uhriksi. Näin te palvelette Jumalaa järjellisellä tavalla.
En elke tong sou bely dat Jesus Christus die Here is tot heerlikheid van God die Vader.Ja jokaisen kielen on tunnustettava Isän Jumalan kunniaksi: »Jeesus Kristus on Herra.»

Sodat ek met blydskap deur die wil van God by julle kan kom en my saam met julle kan verkwik.Silloin voin, jos Jumala suo, tulla iloisin mielin teidän luoksenne ja virkistyä seurassanne.
Vorige123Volgende

Bybelvers van die dag

Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou;
kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God.
Ek versterk jou, ook help Ek jou,
ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.

Willekeurig Bybelvers

Wie 'n vrou gevind het, het iets goeds gevind
en 'n welgevalle van die Here verkry.
Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk

Bybelvers van die dag

Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!