DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Bybelverse oor Geloof

«Dat Hy aan julle mag gee na die rykdom van sy heerlikheid… Efesiërs 3:16-17»
Daarom sê Ek vir julle: Alles wat julle in die gebed vra, glo dat julle dit sal ontvang, en julle sal dit verkry.Niinpä minä sanon teille: Mitä ikinä te rukouksessa pyydätte, uskokaa, että olette sen jo saaneet, ja se on teidän.
Dat Hy aan julle mag gee na die rykdom van sy heerlikheid om met krag versterk te word deur sy Gees in die innerlike mens, sodat Christus deur die geloof in julle harte kan woon, julle wat in die liefde gewortel en gegrond is.Rukoilen, että hän sanomattomassa kirkkaudessaan hengellään vahvistaisi ja voimistaisi teidän sisäistä olemustanne. Näin Kristus asuu teidän sydämissänne, kun te uskotte, ja rakkaus on elämänne perustus ja kasvupohja.
DIE geloof dan is 'n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, 'n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.Usko on sen todellisuutta, mitä toivotaan, sen näkemistä, mitä ei nähdä.
Want ons wandel deur geloof en nie deur aanskouing nie.Mehän elämme uskon varassa, emme näkemisen.
En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof, dat julle oorvloedig kan wees in die hoop deur die krag van die Heilige Gees!Toivon Jumala täyttäköön ilolla ja rauhalla teidät, jotka uskotte, niin että teillä Pyhän Hengen voimasta olisi runsas toivo.
Maar hy moet in die geloof bid, sonder om te twyfel; want hy wat twyfel, is soos 'n golf van die see wat deur die wind gedrywe en voortgesweep word.Mutta pyytäköön uskossa, lainkaan epäilemättä. Joka epäilee, on kuin meren aalto, jota tuuli ajaa sinne tänne.
En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en 'n beloner is van die wat Hom soek.Ilman uskoa ei kuitenkaan kukaan ole Jumalan mielen mukainen. Sen, joka astuu Jumalan eteen, täytyy uskoa, että Jumala on olemassa ja että hän kerran palkitsee ne, jotka etsivät häntä.
Jesus sê vir haar: Het Ek nie vir jou gesê, as jy glo, sal jy die heerlikheid van God sien nie?Jeesus vastasi: »Enkö sanonut sinulle, että jos uskot, saat nähdä Jumalan kirkkauden?»
En Jesus sê vir hom: Wat dit betref — as jy kan glo, alle dinge is moontlik vir die een wat glo.»Jos voit?» vastasi Jeesus. »Kaikki on mahdollista sille, joka uskoo.»
Omdat julle weet dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk.Tehän tiedätte, että kun uskonne selviytyy koetuksesta, tämä kasvattaa teissä kestävyyttä.
Vir wie julle, al het julle Hom nie gesien nie, tog liefhet; in wie julle, al sien julle Hom nou nie, tog glo en julle verbly met 'n onuitspreeklike en heerlike blydskap, en die einddoel van julle geloof, die saligheid van julle siele, verkry.Häntä te rakastatte, vaikka ette ole häntä nähneet, häneen te uskotte, vaikka ette häntä nyt näe, ja te riemuitsette sanoin kuvaamattoman, kirkastuneen ilon vallassa, sillä te saavutatte uskon päämäärän, sielujen pelastuksen.
Jesus sê vir haar: Ek is die opstanding en die lewe; wie in My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe; en elkeen wat lewe en in My glo, sal nooit sterwe tot in ewigheid nie. Glo jy dit?Jeesus sanoi: »Minä olen ylösnousemus ja elämä. Joka uskoo minuun, saa elää, vaikka kuoleekin, eikä yksikään, joka elää ja uskoo minuun, ikinä kuole. Uskotko tämän?»
Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof.Kaikki, mikä on syntyisin Jumalasta, voittaa maailman. Ja tämä on se voitto, tämä on maailman voittanut: meidän uskomme.
En alles wat julle in die gebed vra, sal julle ontvang as julle glo.Mitä tahansa te uskossa rukoillen pyydätte, sen te saatte.
EN neem hom aan wat swak is in die geloof, nie om oor sy gevoelens te oordeel nie.Hyväksykää joukkoonne myös sellainen, joka on uskossaan heikko, älkääkä ruvetko kiistelemään mielipiteistä.
Maar jy, man van God, vlug van hierdie dinge weg, en jaag ná die geregtigheid, godsaligheid, geloof, liefde, lydsaamheid, sagmoedigheid.Mutta sinä, Jumalan ihminen, karta kaikkea tätä! Pyri nuhteettomaan elämään, hurskauteen ja uskoon, pyri rakkauteen, kestävyyteen ja lempeyteen.
En Jesus sê vir hom: Gaan, jou geloof het jou gered. En dadelik het hy gesien en Jesus op die pad gevolg.Silloin Jeesus sanoi hänelle: »Mene, uskosi on parantanut sinut.» Samassa mies sai näkönsä takaisin, ja hän lähti kulkemaan Jeesuksen mukana.
En al sou ek die gawe van profesie hê en al die geheimenisse weet en al die kennis, en al sou ek al die geloof hê, sodat ek berge kon versit, en ek het nie die liefde nie, dan sou ek niks wees nie.Vaikka minulla olisi profetoimisen lahja, vaikka tuntisin kaikki salaisuudet ja kaiken tiedon ja vaikka minulla olisi kaikki usko, niin että voisin siirtää vuoria, mutta minulta puuttuisi rakkaus, en olisi mitään.
En Jesus sê vir hulle: Ek is die brood van die lewe; wie na My toe kom, sal nooit honger kry nie; en wie in My glo, sal nooit dors kry nie.Jeesus sanoi: »Minä olen elämän leipä. Joka tulee minun luokseni, ei koskaan ole nälissään, ja joka uskoo minuun, ei enää koskaan ole janoissaan.»
Ek het die weg van waarheid verkies; u verordeninge het ek voor my gestel.Minä olen valinnut totuuden tien, sinun päätöksesi ovat aina silmieni edessä.
Want met die hart glo ons tot geregtigheid en met die mond bely ons tot redding.Sydämen usko tuo vanhurskauden, suun tunnustus pelastuksen.
Deur die geloof het Sara self ook krag ontvang om bevrug te word; en toe sy oor die leeftyd was, het sy gebaar, omdat sy Hom getrou geag het wat dit beloof het.Koska Abraham ja Saara uskoivat, he kykenivät saamaan jälkeläisen, vaikka Saara oli hedelmätön ja heidän aikansa jo oli ohi. Abraham piti lupauksen antajaa luotettavana.
Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk.Valvokaa, pysykää uskossanne lujina, olkaa urheita, olkaa vahvoja.
Want die geregtigheid van God word daarin geopenbaar uit geloof tot geloof, soos geskrywe is: Maar die regverdige sal uit die geloof lewe.Siinä Jumalan vanhurskaus ilmestyy uskosta uskoon. Onhan kirjoitettu: »Uskosta vanhurskas saa elää.»
Want julle is almal kinders van God deur die geloof in Christus Jesus; want julle almal wat in Christus gedoop is, het julle met Christus beklee.Te kaikki olette Jumalan lapsia, kun uskotte Kristukseen Jeesukseen. Kaikki te, jotka olette Kristukseen kastettuja, olette pukeneet Kristuksen yllenne.

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.Jumala on rakastanut maailmaa niin paljon, että antoi ainoan Poikansa, jottei yksikään, joka häneen uskoo, joutuisi kadotukseen, vaan saisi iankaikkisen elämän.

Bybelvers van die dag

Doen reg aan die swakke en die wees;
gee aan die ellendige en die arme sy reg.

Willekeurig Bybelvers

Verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die ander 'n klag het; soos Christus julle vergeef het, so moet julle ook doen.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk

Bybelvers van die dag

Doen reg aan die swakke en die wees; gee aan die ellendige en die arme sy reg.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!