DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Bybelverse oor Geregtigheid

«Wie geregtigheid en weldadigheid najaag, sal die lewe, geregtigheid en eer vind. Spreuke 21:21»
Wie geregtigheid en weldadigheid najaag, sal die lewe, geregtigheid en eer vind.Joka pyrkii oikeuteen ja laupeuteen, saa elämän, kunnian ja vanhurskauden.
Wat elkeen sal vergeld na sy werke.Silloin Jumala maksaa jokaiselle hänen tekojensa mukaan.
Maar jy, man van God, vlug van hierdie dinge weg, en jaag ná die geregtigheid, godsaligheid, geloof, liefde, lydsaamheid, sagmoedigheid.Mutta sinä, Jumalan ihminen, karta kaikkea tätä! Pyri nuhteettomaan elämään, hurskauteen ja uskoon, pyri rakkauteen, kestävyyteen ja lempeyteen.
Want die Here het die reg lief en sal sy gunsgenote nie verlaat nie; vir ewig word hulle bewaar, maar die nageslag van die goddelose word uitgeroei.Herra rakastaa oikeutta. Hän ei hylkää omiaan vaan varjelee heitä iäti, mutta jumalattomien suku sammuu.
Moenie dwaal nie; God laat Hom nie bespot nie; want net wat die mens saai, dit sal hy ook maai.Älkää pettäkö itseänne! Jumala ei salli itseään pilkattavan. Mitä ihminen kylvää, sitä hän myös niittää.
Elke weg van 'n mens is reg in sy oë, maar die Here toets die harte.Ihminen pitää oikeina kaikkia teitään, mutta Herra punnitsee sydämet.
Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.Etsikää ennen kaikkea Jumalan valtakuntaa ja hänen vanhurskasta tahtoaan, niin teille annetaan kaikki tämäkin.
Want hy sal nooit wankel nie; die regverdige sal in ewige gedagtenis wees.Oikeamielinen ei koskaan horju, hänet muistetaan ikuisesti.
Om geregtigheid en reg te doen, is vir die Here verkiesliker as offers.Noudata oikeutta ja vanhurskautta, se on Herralle enemmän kuin teurasuhri.
Maar as julle ook moet ly ter wille van die geregtigheid, salig is julle. En vrees hulle glad nie, en wees nie ontsteld nie.Ja vaikka joutuisittekin kärsimään vanhurskauden tähden, te olette autuaita. »Älkää heitä pelätkö älkääkä hämmentykö»
Die oë van die Here is op die regverdiges, en sy ore tot hulle hulpgeroep.Herran silmät katsovat vanhurskaita, hänen korvansa kuulevat heidän avunhuutonsa.
En laat ons nie moeg word om goed te doen nie, want op die regte tyd sal ons maai as ons nie verslap nie.Meidän ei pidä väsyä tekemään hyvää, sillä jos emme hellitä, saamme aikanaan korjata sadon.
Sorg dat niemand 'n ander kwaad vir kwaad vergeld nie; maar jaag altyd ná wat goed is, teenoor mekaar sowel as teenoor almal.Katsokaa, ettei kukaan maksa pahaa pahalla. Pyrkikää aina tekemään hyvää toisillenne ja kaikille ihmisille.
Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom.Kristukseen, joka oli puhdas synnistä, Jumala siirsi kaikki meidän syntimme, jotta me hänessä saisimme Jumalan vanhurskauden.
Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is — watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink dit.Lopuksi, veljet, ajatelkaa kaikkea mikä on totta, mikä on kunnioitettavaa, mikä oikeaa, puhdasta, rakastettavaa ja kaunista, mikä vain on hyvää ja ansaitsee kiitoksen.
WANT die reddende genade van God het aan alle mense verskyn en leer ons om die goddeloosheid en wêreldse begeerlikhede te verloën, ingetoë en regverdig en vroom in die teenwoordige wêreld te lewe.Jumalan armo on näet ilmestynyt pelastukseksi kaikille ihmisille, ja se kasvattaa meitä hylkäämään jumalattomuuden ja maailmalliset himot ja elämään hillitysti, oikeamielisesti ja Jumalaa kunnioittaen tässä maailmassa.
WELGELUKSALIG is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op die weg van die sondaars en nie sit in die kring van die spotters nie.Hyvä on sen osa, joka ei vaella jumalattomien tavoin, ei astu syntisten teille, ei istu pilkkaajien parissa.
En die vrug van die geregtigheid word gesaai in vrede vir die wat vrede maak.Vanhurskauden siemen kylvetään rauhan tekoina, ja se tuottaa hedelmän niille, jotka rauhaa rakentavat.
Skatte deur goddeloosheid verwerf, bring geen voordeel nie, maar geregtigheid red van die dood.Väärintekijää eivät hänen aarteensa auta, mutta oikeamielisyys pelastaa kuolemasta.
Die goddelose behaal oneerlike wins, maar hy wat geregtigheid saai, 'n betroubare loon.Jumalattoman voitto on pettävää. Joka vanhurskautta kylvää, saa pysyvän palkan.
En as julle goed doen aan die wat aan julle goed doen, watter dank het julle? Want die sondaars doen ook dieselfde.Jos te teette hyvää niille, jotka tekevät hyvää teille, mitä kiitettävää siinä on? Syntisetkin tekevät niin.
Laat jou weg aan die Here oor en vertrou op Hom, en Hý sal dit uitvoer; en Hy sal jou geregtigheid laat voortkom soos die lig en jou reg soos die middag.Anna tiesi Herran haltuun, turvaa häneen. Hän pitää sinusta huolen! Hän antaa syyttömyytesi käydä esiin kirkkaana kuin aamun valo. Sinun oikeutesi loistaa kuin keskipäivän aurinko.
Salig is die wat honger en dors na die geregtigheid, want hulle sal versadig word.Autuaita ne, joilla on vanhurskauden nälkä ja jano: heidät ravitaan.
Ek soek U met my hele hart; laat my nie afdwaal van u gebooie nie.Koko sydämestäni minä kysyn sinun tahtoasi, älä anna minun eksyä käskyjesi tieltä.
Dit is vir die mens 'n strik dat hy onbedagsaam sê: Heilig! om dan eers ná die geloftes te oorweeg.Älä harkitsematta lupaa pyhää lahjaa – olet ansassa, jos lupaustasi kadut.

Nader tot God, en Hy sal tot julle nader. Reinig die hande, julle sondaars, en suiwer die harte, julle dubbelhartiges!Lähestykää Jumalaa, niin hän lähestyy teitä. Puhdistakaa kätenne, synnintekijät, puhdistakaa sydämenne, te kahtaalle horjuvat!

Bybelvers van die dag

Want as die bereidwilligheid daar is, is dit welgevallig volgens wat iemand besit, nie volgens wat hy nie besit nie.

Willekeurig Bybelvers

En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en 'n beloner is van die wat Hom soek.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk

Bybelvers van die dag

Want as die bereidwilligheid daar is, is dit welgevallig volgens wat iemand besit, nie volgens wat hy nie besit nie.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!