DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Bybelverse oor Hoop

«Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE… Jeremia 29:11»
Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle 'n hoopvolle toekoms te gee.Minulla on omat suunnitelmani teitä varten, sanoo Herra. Minun ajatukseni ovat rauhan eivätkä tuhon ajatuksia: minä annan teille tulevaisuuden ja toivon.
Wat buig jy jou neer, o my siel, en wat is jy onrustig in my? Hoop op God, want ek sal Hom nog loof — die verlossing van my aangesig en my God!Miksi olet masentunut, sieluni, miksi olet niin levoton? Odota Jumalaa! Vielä saan kiittää häntä, Jumalaani, auttajaani.
Maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.Mutta kaikki, jotka Herraa odottavat, saavat uuden voiman, he kohoavat siivilleen kuin kotkat. He juoksevat eivätkä uuvu, he vaeltavat eivätkä väsy.
Die Here sal jou bewaar vir elke onheil; jou siel sal Hy bewaar. Die Here sal jou uitgang en jou ingang bewaar, van nou af tot in ewigheid.Herra varjelee sinut kaikelta pahalta, hän suojelee koko elämäsi. Herra varjelee kaikki sinun askeleesi, sinun lähtösi ja tulosi nyt ja aina.
En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof, dat julle oorvloedig kan wees in die hoop deur die krag van die Heilige Gees!Toivon Jumala täyttäköön ilolla ja rauhalla teidät, jotka uskotte, niin että teillä Pyhän Hengen voimasta olisi runsas toivo.
Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee.Tulkaa minun luokseni, kaikki te työn ja kuormien uuvuttamat. Minä annan teille levon.
DIE geloof dan is 'n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, 'n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.Usko on sen todellisuutta, mitä toivotaan, sen näkemistä, mitä ei nähdä.
En nou bly geloof, hoop, liefde — hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.Niin pysyvät nämä kolme: usko, toivo, rakkaus. Mutta suurin niistä on rakkaus.
En nie alleen dit nie, maar ons roem ook in die verdrukkinge, omdat ons weet dat die verdrukking lydsaamheid werk, en die lydsaamheid beproefdheid en die beproefdheid hoop.Me riemuitsemme jopa ahdingosta, sillä tiedämme, että ahdinko saa aikaan kestävyyttä, kestävyys auttaa selviytymään koetuksesta ja koetuksesta selviytyminen antaa toivoa.
U is my skuilplek en my skild; op u woord wag ek.Sinä olet minun suojani ja kilpeni, sinun sanaasi minä panen toivoni.
Laat ons die belydenis van die hoop onwankelbaar vashou, want Hy wat dit beloof het, is getrou.Pysykäämme horjumatta tunnustuksessa ja toivossa, sillä hän, joka on antanut meille lupauksensa, on luotettava.
Wees sterk, en laat julle hart sterk wees, almal wat op die Here wag!Rohkaiskaa mielenne, olkaa lujat, kaikki te, jotka panette toivonne Herraan!
Maar as ons hoop wat ons nie sien nie, dan wag ons daarop met volharding.Jos taas toivomme jotakin mitä emme näe, me myös odotamme sitä kärsivällisesti.
Maar ek sal uitsien na die Here, ek wil wag op die God van my heil, my God sal my hoor.Mutta minä kohotan katseeni Herraan, odotan pelastusta Jumalaltani. Jumalani kuulee minua!
'n Uitgestelde hoop maak die hart siek; maar 'n wens wat uitkom, is 'n lewensboom.Pitkä odotus ahdistaa sydäntä, elämä elpyy, kun toive täyttyy.
Die Here is my deel, sê my siel, daarom sal ek op Hom hoop.Sieluni sanoo: »Herra on kaikkeni, häneen minä turvaan.»
Lei my in u waarheid en leer my, want U is die God van my heil. U verwag ek die hele dag.Ohjaa minut totuuteesi ja opeta minua, sinä Jumalani, auttajani! Sinuun minä luotan aina.
Ek wag op die Here; my siel wag, en ek hoop op sy woord.Minä odotan sinua, Herra, odotan sinua koko sielustani ja panen toivoni sinun sanaasi.
Laat u goedertierenheid, Here, oor ons wees net soos ons op U wag!Herra, tue meitä uskollisesti, kun me panemme toivomme sinuun.
En die hoop beskaam nie, omdat die liefde van God in ons harte uitgestort is deur die Heilige Gees wat aan ons gegee is.Eikä toivo ole turha, sillä Jumala on vuodattanut rakkautensa meidän sydämiimme antamalla meille Pyhän Hengen.
GESEËND is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat na sy grote barmhartigheid ons die wedergeboorte geskenk het tot 'n lewende hoop deur die opstanding van Jesus Christus uit die dode.Ylistetty olkoon meidän Herramme Jeesuksen Kristuksen Jumala ja Isä! Suuressa laupeudessaan hän on synnyttänyt meidät uuteen elämään ja antanut meille elävän toivon herättämällä Jeesuksen Kristuksen kuolleista.
DIE Gees van die Here Here is op My, omdat die Here My gesalf het om 'n blye boodskap te bring aan die ootmoediges; Hy het My gestuur om te verbind die gebrokenes van hart, om vir die gevangenes 'n vrylating uit te roep en vir die geboeides opening van die gevangenis.Herran henki on minun ylläni, sillä hän on voidellut minut. Hän on lähettänyt minut ilmoittamaan köyhille hyvän sanoman, parantamaan ne, joiden mieli on murtunut, julistamaan vangituille vapautusta ja kahlituille kahleitten kirpoamista.
Maar heilig die Here God in julle harte en wees altyd bereid om verantwoording te doen aan elkeen wat van julle rekenskap eis omtrent die hoop wat in julle is, met sagmoedigheid en vrees.Vaan pyhittäkää Herra Kristus sydämessänne ja olkaa aina valmiit antamaan vastaus jokaiselle, joka kysyy, mihin teidän toivonne perustuu.
Dit is een liggaam en een Gees, soos julle ook geroep is in een hoop van julle roeping.On vain yksi ruumis ja yksi Henki, niin kuin myös se toivo, johon teidät on kutsuttu, on yksi.
Aan wie God wou bekend maak wat die rykdom van die heerlikheid van hierdie verborgenheid onder die heidene is, dit is Christus onder julle, die hoop van die heerlikheid.Hän on tahtonut antaa heille tiedoksi, miten häikäisevän kirkas on tämä kaikille kansoille ilmaistava salaisuus: Kristus teidän keskellänne, kirkkauden toivo.

Erken dat die wysheid só is vir jou siel; as jy dit vind, dan is daar 'n toekoms, en jou hoop sal nie verydel word nie.Yhtä lailla on viisaus sinulle hyväksi: kun löydät sen, sinulla on tulevaisuus, toivosi ei raukea tyhjiin.
Vorige12Volgende

Bybelvers van die dag

Want met die hart glo ons tot geregtigheid en met die mond bely ons tot redding.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!