- Want Ek verkwik die vermoeide siel en elke kwynende siel versadig Ek.
Bybelvers van die dag
En beklee julle bo dit alles met die liefde wat die band van die volmaaktheid is.Willekeurig Bybelvers
O God, U is my God, U soek ek;my siel dors na U,
my vlees smag na U,
in 'n dor en uitgedroogde land, sonder water.Volgende vers!Met beeld