- Jesus antwoord hulle en sê: My leer is nie myne nie, maar van Hom wat My gestuur het.
- Toe sê Jesus vir hulle: Nog 'n klein tydjie is Ek by julle, en Ek gaan na Hom wat My gestuur het.
- En op die laaste dag, die groot dag van die fees, het Jesus gestaan en uitgeroep en gesê: As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink!
- Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei.
Bybelvers van die dag
Want soos die lyde van Christus oorvloedig is in ons, so is ons troos ook oorvloedig deur Christus.Willekeurig Bybelvers
Ek slaan my oë op na die berge:waar sal my hulp vandaan kom?
My hulp is van die Here
wat hemel en aarde gemaak het.Volgende vers!Met beeld