- Dit is die goedertierenhede van die Here dat ons nie omgekom het nie,
want sy barmhartighede het geen einde nie;
hulle is elke môre nuut;
u trou is groot. - Die Here is my deel, sê my siel,
daarom sal ek op Hom hoop. - Ú, Here, sit vir ewig,
u troon is van geslag tot geslag. - Laat ons ons weë naspeur en deursoek
en ons tot die Here bekeer.
Bybelvers van die dag
Wees hartlik teenoor mekaar met broederlike liefde; die een moet die ander voorgaan in eerbetoning.Willekeurig Bybelvers
STAAN op, word verlig; want jou lig kom,en die heerlikheid van die Here gaan oor jou op.Volgende vers!Met beeld