- Ses dae lank kan werk gedoen word, maar op die sewende dag is dit 'n dag van volkome rus, 'n heilige vierdag; géén werk mag julle doen nie — dit is 'n sabbat van die Here in al julle woonplekke.
Bybelvers van die dag
NIE aan ons, o Here, nie aan ons nie,maar aan u Naam gee eer,
om u goedertierenheid, om u trou ontwil.