DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Bybelverse oor Luister

«SO dan, my geliefde broeders, elke mens moet gou wees om te… Jakobus 1:19»
SO dan, my geliefde broeders, elke mens moet gou wees om te hoor, stadig om te praat, stadig om toornig te word.Por esto, mis amados hermanos, todo hombre sea pronto para oír, tardo para hablar, tardo para airarse.
En Hy sê: Ja, maar salig is hulle wat die woord van God hoor en dit bewaar.Pero él dijo: —¡Antes bien, bienaventurados los que oyen la palabra de Dios y la obedecen!
Roep My aan, en Ek sal jou antwoord en jou bekend maak groot en ondeurgrondelike dinge wat jy nie weet nie.Clama a mí y yo te responderé, y te enseñaré cosas grandes y ocultas que tú no conoces.
En word daders van die woord en nie net hoorders wat julleself bedrieg nie.Sed hacedores de la palabra y no tan solamente oidores, engañándoos a vosotros mismos.
En dit is die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens sy wil.Ésta es la confianza que tenemos en él, que si pedimos alguna cosa conforme a su voluntad, él nos oye.
Dan sal julle My aanroep en heengaan en tot My bid, en Ek sal na julle luister.Entonces me invocaréis. Vendréis y oraréis a mí, y yo os escucharé.
Wie ag gee op die Woord, sal die goeie vind; en hy wat op die Here vertrou, is gelukkig.El entendido en la palabra hallará el bien; el que confía en Jehová es bienaventurado.
EK het lief, want die Here hoor my stem, my smekinge, want Hy het sy oor tot my geneig; daarom sal ek Hom in my dae aanroep.Amo a Jehová, pues ha oído mi voz y mis súplicas, porque ha inclinado a mí su oído; por tanto, lo invocaré en todos mis días.
Elkeen dan wat na hierdie woorde van My luister en dit doen, hom sal Ek vergelyk met 'n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het.A cualquiera, pues, que me oye estas palabras y las pone en práctica, lo compararé a un hombre prudente que edificó su casa sobre la roca.
En wat julle geleer en ontvang en gehoor en in my gesien het, doen dit, en die God van vrede sal met julle wees.Lo que aprendisteis, recibisteis, oísteis y visteis en mí, esto haced; y el Dios de paz estará con vosotros.
En as ons weet dat Hy ons verhoor, dan weet ons dat, wat ons ook al vra, ons die bedes verkry wat ons van Hom gevra het.Y si sabemos que él nos oye en cualquiera cosa que pidamos, sabemos que tenemos las peticiones que le hayamos hecho.
Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou, en hy met My.Yo estoy a la puerta y llamo; si alguno oye mi voz y abre la puerta, entraré a él y cenaré con él y él conmigo.
Toe ek benoud was, het ek die Here aangeroep, en ek het tot my God geroep om hulp; Hy het my stem uit sy paleis gehoor, en my hulpgeroep voor sy aangesig het in sy ore gekom.En mi angustia invoqué a Jehová y clamé a mi Dios. Él oyó mi voz desde su Templo y mi clamor llegó hasta sus oídos.
Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God.Así que la fe es por el oír, y el oír, por la palabra de Dios.
'n Pad ten lewe is hy wat die tug in ag neem; maar hy wat die teregwysing veronagsaam, raak verdwaald.Guardar la instrucción es camino que lleva a la vida; el que rechaza la reprensión, yerra.
In die môre, Here, sal U my stem hoor; in die môre sal ek dit aan U voorlê en afwag.Jehová, de mañana oirás mi voz; de mañana me presentaré delante de ti y esperaré.
As julle nie gehoor gee nie, en as julle dit nie ter harte neem om my Naam eer te bewys nie, sê die Here van die leërskare, dan sal Ek die vloek onder julle stuur en julle seëninge in 'n vloek verander; ja, Ek het dit alreeds vervloek, omdat julle niks ter harte neem nie.Si no escucháis y si no decidís de corazón dar gloria a mi nombre, ha dicho Jehová de los ejércitos, enviaré maldición sobre vosotros y maldeciré vuestras bendiciones; y ya las he maldecido, porque no os habéis decidido de corazón.
Julle moet die Here julle God navolg en Hom vrees en sy gebooie hou en na sy stem luister en Hom dien en Hom aanhang.A Jehová, vuestro Dios, seguiréis y a él temeréis, guardaréis sus mandamientos y escucharéis su voz, a él serviréis y a él le seréis fieles.
Die oë van die Here is op die regverdiges, en sy ore tot hulle hulpgeroep.Los ojos de Jehová están sobre los justos y atentos sus oídos al clamor de ellos.
En omtrent middernag het Paulus en Silas gebid en lofliedere tot eer van God gesing; en die gevangenes het na hulle geluister.Pero a medianoche, orando Pablo y Silas, cantaban himnos a Dios; y los presos los oían.
Hy wat julle dan die Gees verleen en kragte onder julle werk, doen Hy dit uit die werke van die wet of uit die prediking van die geloof?Aquel, pues, que os da el Espíritu y hace maravillas entre vosotros, ¿lo hace por las obras de la Ley o por el oír con fe?
Daarom, alles wat julle in die donker gesê het, sal in die lig gehoor word; en wat julle in die oor gepraat het in die binnekamers, sal op die dakke verkondig word.Por tanto, todo lo que habéis dicho en tinieblas, a la luz se oirá; y lo que habéis hablado al oído en los aposentos, se proclamará en las azoteas.
BEWAAR, my seun, die gebod van jou vader, en verwerp die onderwysing van jou moeder nie.Guarda, hijo mío, el mandamiento de tu padre y no abandones la enseñanza de tu madre.
Maar Hy antwoord en sê: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan.Él respondió y dijo: —Escrito está: “No sólo de pan vivirá el hombre, sino de toda palabra que sale de la boca de Dios.”
EN as jou broeder teen jou sondig, gaan bestraf hom tussen jou en hom alleen. As hy na jou luister, dan het jy jou broeder gewin.Por tanto, si tu hermano peca contra ti, ve y repréndelo estando tú y él solos; si te oye, has ganado a tu hermano.

Ek het die Here gesoek, en Hy het my geantwoord en my uit al my vrees gered.Busqué a Jehová, y él me oyó y me libró de todos mis temores.
Vorige12Volgende

Bybelvers van die dag

En Hy sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!