DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Markus 14 - AFR53 & NKJV

En Hy sê: Abba, Vader, alle dinge is vir U moontlik; neem hierdie beker van My weg; nogtans nie wat Ek wil nie, maar wat U wil.And He said, “Abba, Father, all things are possible for You. Take this cup away from Me; nevertheless, not what I will, but what You will.

Bybelvers van die dag

NIE aan ons, o Here, nie aan ons nie,
maar aan u Naam gee eer,
om u goedertierenheid, om u trou ontwil.

Willekeurig Bybelvers

En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk

Bybelvers van die dag

NIE aan ons, o Here, nie aan ons nie, maar aan u Naam gee eer, om u goedertierenheid, om u trou ontwil.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!