- Ek wil U loof onder die volke, o Here,
en psalmsing tot u eer, onder die nasies. - Verhef U bo die hemele, o God,
en u heerlikheid bo die hele aarde!
Bybelvers van die dag
Die vrees van die Here is om te haat wat sleg is;hoogmoed en trotsheid en 'n slegte wandel
en 'n huigelagtige mond haat ek.
Willekeurig Bybelvers
Loof die Here, want Hy is goed,want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.Volgende vers!Met beeld