DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Sagaria 1 - AFR53 & CUV

Keer terug na My, spreek die Here van die leërskare, en Ek sal na julle terugkeer, sê die Here van die leërskare.你 們 要 轉 向 我 , 我 就 轉 向 你 們 。 這 是 萬 軍 之 耶 和 華 說 的 。
Moenie soos julle vaders wees nie, tot wie die vroeëre profete geroep en gesê het: So sê die Here van die leërskare: Bekeer julle tog van julle bose weë en julle bose werke; maar hulle het nie gehoor en na My nie geluister nie, spreek die Here.不 要 效 法 你 們 列 祖 。 從 前 的 先 知 呼 叫 他 們 說 , 萬 軍 之 耶 和 華 如 此 說 : 你 們 要 回 頭 離 開 你 們 的 惡 道 惡 行 。 他 們 卻 不 聽 , 也 不 順 從 我 。 這 是 耶 和 華 說 的 。

Bybelvers van die dag

Want soos die lyde van Christus oorvloedig is in ons, so is ons troos ook oorvloedig deur Christus.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!