DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Sagaria 1 - AFR53 & KR92

Keer terug na My, spreek die Here van die leërskare, en Ek sal na julle terugkeer, sê die Here van die leërskare.Palatkaa minun luokseni, niin minä palaan teidän luoksenne, sanoo Herra Sebaot.
Moenie soos julle vaders wees nie, tot wie die vroeëre profete geroep en gesê het: So sê die Here van die leërskare: Bekeer julle tog van julle bose weë en julle bose werke; maar hulle het nie gehoor en na My nie geluister nie, spreek die Here.Älkää tehkö niin kuin isänne! Aikaisemmat profeetat julistivat heille: ’Näin sanoo Herra Sebaot: Palatkaa vääriltä teiltänne ja lakatkaa tekemästä pahaa!’ Mutta teidän isänne eivät kuunnelleet minua, eivät välittäneet puheistani, sanoo Herra.

Bybelvers van die dag

En dit is die Here wat voor jou uit trek; Hy sal met jou wees; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie; jy mag nie bevrees of verskrik wees nie.

Willekeurig Bybelvers

Maar hy moet in die geloof bid, sonder om te twyfel; want hy wat twyfel, is soos 'n golf van die see wat deur die wind gedrywe en voortgesweep word.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk

Bybelvers van die dag

En dit is die Here wat voor jou uit trek; Hy sal met jou wees; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie; jy mag nie bevrees of verskrik wees nie.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!