- Spreuke 1
- Spreuke 2
- Spreuke 3
- Spreuke 4
- Spreuke 5
- Spreuke 6
- Spreuke 7
- Spreuke 8
- Spreuke 9
- Spreuke 10
- Spreuke 11
- Spreuke 12
- Spreuke 13
- Spreuke 14
- Spreuke 15
- Spreuke 16
- Spreuke 17
- Spreuke 18
- Spreuke 19
- Spreuke 20
- Spreuke 21
- Spreuke 22
- Spreuke 23
- Spreuke 24
- Spreuke 25
- Spreuke 26
- Spreuke 27
- Spreuke 28
- Spreuke 29
- Spreuke 30
- Spreuke 31
- Laat jou werke aan die Here oor,
dan sal jou planne uitgevoer word. - Vertrou op die Here met jou hele hart
en steun nie op jou eie insig nie.
Ken Hom in al jou weë,
dan sal Hý jou paaie gelykmaak. - Laat liefde en trou jou nie verlaat nie;
bind dit om jou hals,
skryf dit op die tafel van jou hart,
dan sal jy genade vind en 'n goeie insig
in die oë van God en die mense. - Wie 'n oortreding bedek, soek liefde;
maar hy wat 'n saak weer ophaal, skei vriende van mekaar. - Die siel wat seën, word versadig;
en hy wat laaf, word self ook gelaaf. - Wie geregtigheid en weldadigheid najaag,
sal die lewe, geregtigheid en eer vind. - Oefen die seun volgens die eis van sy weg;
dan sal hy, ook as hy oud word, daar nie van afwyk nie. - Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word,
want daaruit is die oorspronge van die lewe. - Soos in die water aangesig teenoor aangesig is,
so is die hart van die mens teenoor die mens. - Die vriend het altyd lief,
en die broer word gebore met die oog op die nood.
Bybelvers van die dag
Die vrees van die Here is om te haat wat sleg is;hoogmoed en trotsheid en 'n slegte wandel
en 'n huigelagtige mond haat ek.