- En Hy sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak.
- En Ek sal my Gees in jul binneste gee en sal maak dat julle in my insettinge wandel en my verordeninge onderhou en doen.
- En hou die gebooie van die Here jou God om in sy weë te wandel en Hom te vrees.
- Julle mag by die woord wat ek julle beveel, niks byvoeg nie, en julle mag daar niks van weglaat nie; sodat julle die gebooie van die Here julle God mag onderhou, wat ek julle beveel.
- Toe het Hy aan julle sy verbond verkondig wat Hy julle beveel het om te doen, die tien woorde, en dit op twee kliptafels geskrywe.
Bybelvers van die dag
En beklee julle bo dit alles met die liefde wat die band van die volmaaktheid is.Willekeurig Bybelvers
Hy kan jou voet nie laat wankel nie;jou Bewaarder kan nie sluimer nie.Volgende vers!Met beeld