DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Bybelverse oor Vriendskap

«Groter liefde het niemand as dit nie, dat iemand sy lewe vir… Johannes 15:13»
Die vriend het altyd lief, en die broer word gebore met die oog op die nood.Ystävän rakkaus ei koskaan petä, veli auttaa veljeä hädän hetkellä.
Groter liefde het niemand as dit nie, dat iemand sy lewe vir sy vriende gee.Suurempaa rakkautta ei kukaan voi osoittaa, kuin että antaa henkensä ystäviensä puolesta.
'n Man met baie vriende word geruïneer, maar daar is 'n vriend wat sterker aanhang as 'n broer.Paljon ystäviä – vähän ystävyyttä, tosi ystävä on enemmän kuin veli.
Wie 'n oortreding bedek, soek liefde; maar hy wat 'n saak weer ophaal, skei vriende van mekaar.Joka vaalii ystävyyttä, unohtaa loukkauksen, joka menneitä kaivelee, menettää ystävänsä.
Kyk, hoe goed en hoe lieflik is dit dat broers ook saamwoon!Miten hyvä ja kaunis onkaan veljesten yhteinen, sopuisa elämä!
Want as hulle val, kan die een sy maat optel, maar wee die een wat val sonder dat daar 'n tweede is om hom op te tel.Jos he kaatuvat, toinen auttaa toista nousemaan, mutta voi yksinäistä, joka kaatuu – häntä auttamassa ei ole ketään.
GELIEFDES, laat ons mekaar liefhê; want die liefde is uit God, en elkeen wat liefhet, is uit God gebore en ken God.Rakkaat ystävät, rakastakaamme toisiamme, sillä rakkaus on Jumalasta. Jokainen, joka rakastaa, on syntynyt Jumalasta ja tuntee Jumalan.
En as iemand die een aanval, kan altwee hom teëstand bied; en 'n driedubbele lyn word nie gou verbreek nie.Yksinäisen kimppuun on helppo käydä, mutta kaksi pitää puolensa, eikä kolmisäikeinen lanka katkea helposti.
'n Man van valse streke saai tweedrag, en 'n kwaadstoker skei vriende van mekaar.Juonittelija rakentaa riitaa, panettelija erottaa ystävykset.
VIR die moedelose moet daar liefde wees van die kant van sy vriend, ook al laat hy die vrees vir die Almagtige vaar.Tosi ystävä ei jätä ystävää ahdinkoon – joka niin tekee, hylkää myös Kaikkivaltiaan.
En hierdie gebod het ons van Hom dat hy wat God liefhet, ook sy broeder moet liefhê.Tämän käskyn me olemmekin häneltä saaneet: joka rakastaa Jumalaa, rakastakoon myös veljeään.
Yster slyp yster, so slyp die een mens die persoon van die ander.Rauta rautaa hioo, ihminen hioo ihmistä.
Twee is beter as een, want hulle het 'n goeie beloning vir hulle moeitevolle arbeid.Kaksin on parempi kuin yksin, sillä kumpikin saa vaivoistaan hyvän palkan.
Moenie dwaal nie; slegte gesprekke bederf goeie sedes.Älkää eksykö! »Huono seura hyvät tavat turmelee.»
Moenie jou vriend en die vriend van jou vader verlaat nie, en kom nie in die huis van jou broer op die dag van jou teëspoed nie. 'n Buurman wat naby is, is beter as 'n broer wat ver is.Älä hylkää ystävääsi, älä isäsi ystävää. Kun joudut pulaan, älä oitis mene veljesi luo. Parempi läheinen naapuri kuin kaukainen veli.
Egbrekers en egbreeksters, weet julle nie dat die vriendskap van die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie dan 'n vriend van die wêreld wil wees, word 'n vyand van God.Te uskottomat! Ettekö tiedä, että rakkaus maailmaan on vihaa Jumalaa kohtaan? Joka tahtoo olla maailman ystävä, asettuu Jumalan viholliseksi.
Want ek verlang om julle te sien, om julle een of ander geestelike genadegawe mee te deel, sodat julle versterk kan word; dit is, dat ek saam bemoedig kan word onder julle deur die gemeenskaplike geloof, van julle sowel as van my.Kaipaan päästä tapaamaan teitä, jotta voisin antaa teille jonkin hengellisen lahjan ja näin vahvistaa teitä, tai paremminkin, jotta puolin ja toisin saisimme rohkaisua yhteisestä uskostamme.
Eer jou vader en moeder; en: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.Kunnioita isääsi ja äitiäsi, ja rakasta lähimmäistäsi niin kuin itseäsi.
God laat die eensames woon in 'n huisgesin, Hy lei die gevangenes uit in voorspoed; maar die wederstrewiges woon in 'n dor land.Hän antaa yksinäiselle kodin, hän päästää vangitut vapauteen, mutta hänen vastustajansa saavat asua paljaaksi paahtuneessa maassa.

Bybelvers van die dag

Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou;
kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God.
Ek versterk jou, ook help Ek jou,
ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.

Willekeurig Bybelvers

Want die woord van God is lewend en kragtig en skerper as enige tweesnydende swaard, en dring deur tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg, en is 'n beoordelaar van die oorlegginge en gedagtes van die hart.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk

Bybelvers van die dag

Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!