DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Bybelverse oor Weeskinders

«Ek sal julle nie as wese agterlaat nie; Ek kom weer na julle toe. Johannes 14:18»
Julle mag geen weduwee of wees verdruk nie. As jy hulle op enige manier verdruk, waarlik, dan sal Ek, as hulle na My roep, hulle geroep sekerlik hoor, en my toorn sal ontvlam, en Ek sal julle met die swaard ombring, sodat julle vroue weduwees en julle kinders wese word.Älkää kohdelko huonosti leskiä älkääkä orpoja. Jos kohtelette heitä huonosti, minä kuulen heidän huutonsa, kun he huutavat minulta apua. Minun vihani syttyy, ja minä surmaan teidät sodalla, niin että teidän vaimoistanne tulee leskiä ja lapsistanne orpoja.
Ek sal julle nie as wese agterlaat nie; Ek kom weer na julle toe.En minä jätä teitä orvoiksi, vaan tulen luoksenne.
Leer om goed te doen, soek die reg, beteuel die verdrukker, doen reg aan die wees, verdedig die saak van die weduwee.Opetelkaa tekemään hyvää, tavoitelkaa oikeudenmukaisuutta, puolustakaa sorrettua, hankkikaa orvolle oikeus, ajakaa lesken asiaa.
Reine en onbesmette godsdiens voor God en die Vader is dít: om wese en weduwees in hulle verdrukking te besoek en jou vlekkeloos te bewaar van die wêreld.Puhdasta, Jumalan ja Isän silmissä tahratonta palvelusta on huolehtia orvoista ja leskistä, kun he ovat ahdingossa, ja varjella itsensä niin, ettei maailma saastuta.
Doen reg aan die swakke en die wees; gee aan die ellendige en die arme sy reg.Puolustakaa orpoja ja onnettomia, huolehtikaa köyhistä ja kurjista.
Sing tot eer van God, psalmsing tot eer van sy Naam, vul die pad op vir Hom wat deur die woestynvlaktes ry: Here is sy Naam; en jubel voor sy aangesig! 'n Vader van die wese en 'n regter van die weduwees is God in sy heilige woning.Laulakaa Jumalalle, soittakaa hänen nimensä kunniaksi, ylistäkää häntä, joka kiitää pilvivaunuillaan. Herra on hänen nimensä, iloitkaa hänen edessään! Hän on orpojen isä ja leskien puoltaja, Jumala pyhässä asunnossaan.
Die Here behoed die vreemdelinge; Hy rig wees en weduwee weer op; maar die weg van die goddelose maak Hy krom.Hän suojelee muukalaisia ja tukee leskiä ja orpoja, mutta jumalattomien tien hän tekee mutkaiseksi.
So het die Here van die leërskare gespreek en gesê: Spreek 'n eerlike vonnis uit en bewys liefde en barmhartigheid die een aan die ander. En moet nie die weduwee en die wees, die vreemdeling en die arme verdruk nie en kwaad in julle hart teenoor mekaar bedink nie.Näin sanoo Herra Sebaot: – Tuomitkaa oikein, osoittakaa toinen toisellenne hyvyyttä ja laupeutta. Leskeä ja orpoa, muukalaista ja köyhää älkää sortako, älkää suunnitelko pahaa toinen toisellenne.
Want ek het die ellendige gered wat om hulp geroep het, en die wees en hom wat geen helper het nie. Die seën van hom wat klaar was om onder te gaan, het op my gekom; en die hart van die weduwee het ek laat jubel.Minä pelastin köyhän, joka pyysi apua, ja orvon, jota kukaan ei auttanut. Epätoivoon vaipuneet siunasivat minua, lesken sydämessä minä herätin ilon.
Maar as julle jul weë en julle handelinge waarlik goed maak, as julle waarlik reg doen onder mekaar; vreemdeling, wees en weduwee nie verdruk nie en geen onskuldige bloed in hierdie plek vergiet nie en agter ander gode nie aan loop tot julle eie skade nie — dan sal Ek julle laat woon in hierdie plek, in die land wat Ek aan julle vaders gegee het, van eeu tot eeu.Kääntykää vihdoin oikealle tielle ja tehkää hyvää, kohdelkaa aina oikeudenmukaisesti toisianne. Älkää sortako vierasheimoisia, älkää orpoja älkääkä leskiä. Älkää surmatko syyttömiä tässä maassa. Älkää seuratko muita jumalia, sillä se on teille turmioksi. Jos tottelette minua, niin saatte asua tässä maassa, jonka annoin teidän isillenne ikuisiksi ajoiksi.

Bybelvers van die dag

Die geskenk van iemand maak vir hom ruimte en bring hom in die teenwoordigheid van die aansienlikes.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!