DailyVerses.netTemasVersículo al AzarRegistrar

Versículos de la Biblia sobre 'Será'

«En die HERE sal Koning wees oor die hele aarde; in dié… Sagaria 14:9»
El que creyere y fuere bautizado, será salvo; mas el que no creyere, será condenado.Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie, sal veroordeel word.
Y Jehová será rey sobre toda la tierra. En aquel día Jehová será uno, y uno su nombre.En die Here sal Koning wees oor die hele aarde; in dié dag sal die Here een wees, en sy Naam een.
El alma generosa será prosperada; Y el que saciare, él también será saciado.Die siel wat seën, word versadig; en hy wat laaf, word self ook gelaaf.
Mas el que persevere hasta el fin, éste será salvo.Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word.
Y todo aquel que invocare el nombre del Señor, será salvo.En elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word.
Por lo cual no resbalará jamás; En memoria eterna será el justo.Want hy sal nooit wankel nie; die regverdige sal in ewige gedagtenis wees.
Porque todo aquel que invocare el nombre del Señor, será salvo.Want: Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word.
Oyéndolo Jesús, le respondió: No temas; cree solamente, y será salva.Maar toe Jesus dit hoor, antwoord Hy hom en sê: Moenie vrees nie. Glo net, en sy sal gered word.
El que anda con sabios, sabio será; Mas el que se junta con necios será quebrantado.Gaan met die wyse om, dan word jy wys; maar hy wat met dwase verkeer, versleg.
Así será a tu alma el conocimiento de la sabiduría; Si la hallares tendrás recompensa, Y al fin tu esperanza no será cortada.Erken dat die wysheid só is vir jou siel; as jy dit vind, dan is daar 'n toekoms, en jou hoop sal nie verydel word nie.
Pues la Escritura dice: Todo aquel que en él creyere, no será avergonzado.Want die Skrif sê: Elkeen wat in Hom glo, sal nie beskaam word nie.
La mano de los diligentes señoreará; Mas la negligencia será tributaria.Die hand van die vlytiges sal heers, maar traagheid lei tot dwangarbeid.
Mas entre vosotros no será así, sino que el que quiera hacerse grande entre vosotros será vuestro servidor, y el que quiera ser el primero entre vosotros será vuestro siervo.Maar só moet dit onder julle nie wees nie; maar elkeen wat onder julle groot wil word, moet julle dienaar wees. En elkeen wat onder julle die eerste wil word, moet julle dienskneg wees.
Yo soy la puerta; el que por mí entrare, será salvo; y entrará, y saldrá, y hallará pastos.Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word, en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind.
Por tanto os digo: Todo pecado y blasfemia será perdonado a los hombres; mas la blasfemia contra el Espíritu no les será perdonada.Daarom sê Ek vir julle: Elke sonde en lastering sal die mense vergewe word, maar die lastering teen die Gees sal die mense nie vergewe word nie.
Jehová será refugio del pobre, Refugio para el tiempo de angustia.So is die Here dan 'n rotsvesting vir die verdrukte, 'n rotsvesting in tye van benoudheid.
Así será mi palabra que sale de mi boca; no volverá a mí vacía, sino que hará lo que yo quiero, y será prosperada en aquello para que la envié.So sal my woord wees wat uit my mond uitgaan: dit sal nie leeg na My terugkeer nie, maar doen wat My behaag en voorspoedig wees in alles waartoe Ek dit stuur.
La memoria del justo será bendita; Mas el nombre de los impíos se pudrirá.Die nagedagtenis van die regverdige is tot seën, maar die naam van die goddelose vergaan.
La soberbia del hombre le abate; Pero al humilde de espíritu sustenta la honra.Die trotsheid van 'n mens verneder hom, maar die nederige van gees sal eer verkry.
El que camina en integridad anda confiado; Mas el que pervierte sus caminos será quebrantado.Hy wat in opregtheid wandel, wandel veilig, maar hy wat sy weë krom maak, word bekend.
De manera que cualquiera que quebrante uno de estos mandamientos muy pequeños, y así enseñe a los hombres, muy pequeño será llamado en el reino de los cielos; mas cualquiera que los haga y los enseñe, éste será llamado grande en el reino de los cielos.Elkeen dus wat een van die minste van hierdie gebooie breek en die mense só leer, sal die minste genoem word in die koninkryk van die hemele; maar elkeen wat dit doen en leer, hy sal groot genoem word in die koninkryk van die hemele.
Y a ti te daré las llaves del reino de los cielos; y todo lo que atares en la tierra será atado en los cielos; y todo lo que desatares en la tierra será desatado en los cielos.En Ek sal jou die sleutels van die koninkryk van die hemele gee; en wat jy ook op die aarde mag bind, sal in die hemel gebonde wees, en wat jy ook op die aarde mag ontbind, sal in die hemel ontbonde wees.
A cualquiera que dijere alguna palabra contra el Hijo del Hombre, le será perdonado; pero al que hable contra el Espíritu Santo, no le será perdonado, ni en este siglo ni en el venidero.En elkeen wat 'n woord spreek teen die Seun van die mens, dit sal hom vergewe word; maar elkeen wat spreek teen die Heilige Gees, dit sal hom nie vergewe word nie, in hierdie eeu nie en ook in die toekomende nie.
Mi arco he puesto en las nubes, el cual será por señal del pacto entre mí y la tierra.My boog gee Ek in die wolke; dit sal 'n teken wees van die verbond tussen My en die aarde.
Porque de cierto os digo que cualquiera que dijere a este monte: Quítate y échate en el mar, y no dudare en su corazón, sino creyere que será hecho lo que dice, lo que diga le será hecho.Want, voorwaar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir hierdie berg sê: Hef jou op en werp jou in die see — en nie in sy hart twyfel nie, maar glo dat wat hy sê, sal gebeur — hy sal verkry net wat hy sê.

Y habrá allí calzada y camino, y será llamado Camino de Santidad; no pasará inmundo por él, sino que él mismo estará con ellos; el que anduviere en este camino, por torpe que sea, no se extraviará.En dáár sal 'n grootpad wees en 'n weg wat die heilige weg genoem sal word; geen onreine sal daarop voorttrek nie, maar vir húlle sal dit wees; wie die weg bewandel — selfs die dwase sal nie dwaal nie.
Anterior123Próximo

Versículo de la Biblia del día

Y esta es la confianza que tenemos en él, que si pedimos alguna cosa conforme a su voluntad, él nos oye.

Reciba el Versículo Diario:

Plan de lectura de la Biblia

Registrar y configurar su plan de lectura de la Biblia que desea ver su progreso y el siguiente capítulo para leer aquí!
AceptarEste sitio utiliza cookies