DailyVerses.netTemasVersículo al AzarRegistrar

Versículos de la Biblia sobre la Dependencia

«Porque yo soy el SEÑOR, tu Dios, que sostiene tu mano derecha… Isaías 41:13»
Porque yo soy el Señor, tu Dios, que sostiene tu mano derecha; yo soy quien te dice: “No temas, yo te ayudaré”.Want Ek, die Here jou God, gryp jou regterhand aan, Ek wat vir jou sê: Wees nie bevrees nie, Ek help jou.
Confía en el Señor de todo corazón, y no en tu propia inteligencia. Reconócelo en todos tus caminos, y él allanará tus sendas.Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou weë, dan sal Hý jou paaie gelykmaak.
El corazón del hombre traza su rumbo, pero sus pasos los dirige el Señor.Die hart van die mens dink sy weg uit, maar die Here rig sy voetstappe.
Podrán desfallecer mi cuerpo y mi espíritu, pero Dios fortalece mi corazón; él es mi herencia eterna.Al beswyk my vlees en my hart — God is die rots van my hart en my deel tot in ewigheid.
A las montañas levanto mis ojos; ¿de dónde ha de venir mi ayuda? Mi ayuda proviene del Señor, creador del cielo y de la tierra.Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom? My hulp is van die Here wat hemel en aarde gemaak het.
El corazón humano genera muchos proyectos, pero al final prevalecen los designios del Señor.Baie planne is in 'n man se hart, maar die raad van die Here, dié sal bestaan.
No digo esto porque esté necesitado, pues he aprendido a estar satisfecho en cualquier situación en que me encuentre.Nie dat ek dit uit gebrek sê nie, want ek het geleer om vergenoeg te wees met die omstandighede waarin ek is.
Él fortalece al cansado y acrecienta las fuerzas del débil.Hy gee die vermoeide krag en vermenigvuldig sterkte vir die wat geen kragte het nie.
Yo soy la vid y ustedes son las ramas. El que permanece en mí, como yo en él, dará mucho fruto; separados de mí no pueden ustedes hacer nada.Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly, en Ek in hom, hy dra veel vrug; want sonder My kan julle niks doen nie.
No permitirá que tu pie resbale; jamás duerme el que te cuida.Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie.
Vivan en armonía los unos con los otros. No sean arrogantes, sino háganse solidarios con los humildes. No se crean los únicos que saben.Wees eensgesind onder mekaar; moenie na hoë dinge streef nie, maar voeg julle by die nederige; moenie eiewys wees nie.
Por lo tanto, no se angustien por el mañana, el cual tendrá sus propios afanes. Cada día tiene ya sus problemas.Kwel julle dus nie oor môre nie, want môre sal hom oor sy eie dinge kwel. Elke dag het genoeg aan sy eie kwaad.
El Señor es mi pastor, nada me falta; en verdes pastos me hace descansar. Junto a tranquilas aguas me conduce.Die Here is my herder; niks sal my ontbreek nie. Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my heen.
Siempre tengo presente al Señor; con él a mi derecha, nada me hará caer.Ek stel die Here altyddeur voor my; omdat Hy aan my regterhand is, sal ek nie wankel nie.
Ustedes quédense quietos, que el Señor presentará batalla por ustedes.Die Here sal vir julle stry, en julle moet stil wees.
Si el Señor no edifica la casa, en vano se esfuerzan los albañiles. Si el Señor no cuida la ciudad, en vano hacen guardia los vigilantes.As die Here die huis nie bou nie, tevergeefs werk die wat daaraan bou; as die Here die stad nie bewaar nie, tevergeefs waak die wagter.
La bendición del Señor trae riquezas, y nada se gana con preocuparse.Die seën van die Here — dit maak ryk, en moeitevolle arbeid voeg daar niks by nie.
No bien decía: «Mis pies resbalan», cuando ya tu amor, Señor, venía en mi ayuda.As ek dink: My voet wankel — dan ondersteun u goedertierenheid my, o Here!
Pero ¿quién soy yo, y quién es mi pueblo, para que podamos darte estas ofrendas voluntarias? En verdad, tú eres el dueño de todo, y lo que te hemos dado, de ti lo hemos recibido.Want wie is ek tog, en wat is my volk, dat ons in staat sou wees om sulke vrywillige gawes te skenk? Want dit kom alles van U, en uit u hand het ons dit aan U gegee.
Desde mi angustia clamé al Señor, y él respondió dándome libertad.Uit die benoudheid het ek die Here aangeroep; die Here het my verhoor in die ruimte.
Cuídame, oh Dios, porque en ti busco refugio.Bewaar my, o God, want by U skuil ek.
Los que viven según la naturaleza pecaminosa no pueden agradar a Dios.En die wat in die vlees is, kan God nie behaag nie.
Porque no fue su espada la que conquistó la tierra, ni fue su brazo el que les dio la victoria: fue tu brazo, tu mano derecha; fue la luz de tu rostro, porque tú los amabas.Want hulle het die land nie deur hul swaard in besit geneem nie, en hul arm het hulle nie die oorwinning gegee nie, maar u regterhand en u arm en die lig van u aangesig, omdat U 'n welbehae in hulle gehad het.
Restáuranos, Señor Dios Todopoderoso; haz resplandecer tu rostro sobre nosotros, y sálvanos.O Here, God van die leërskare, herstel ons; laat u aangesig skyn, sodat ons verlos kan word!
Pues, así como cada uno de nosotros tiene un solo cuerpo con muchos miembros, y no todos estos miembros desempeñan la misma función, también nosotros, siendo muchos, formamos un solo cuerpo en Cristo, y cada miembro está unido a todos los demás.Want soos ons in een liggaam baie lede het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen afsonderlik lede van mekaar.

Cuando te vengan buenos tiempos, disfrútalos; pero, cuando te lleguen los malos, piensa que unos y otros son obra de Dios, y que el hombre nunca sabe con qué habrá de encontrarse después.Wees goedsmoeds op die dag van voorspoed, en op die dag van onheil, bedink dan: Ook hierdie dag het God gemaak net soos daardie, daarom dat die mens ná sy dood niks meer sal ontdek nie.
Anterior12Próximo

Versículo de la Biblia del día

En efecto, toda la ley se resume en un solo mandamiento: «Ama a tu prójimo como a ti mismo».

Reciba el Versículo Diario:

Plan de lectura de la Biblia

Registrar y configurar su plan de lectura de la Biblia que desea ver su progreso y el siguiente capítulo para leer aquí!
AceptarEste sitio utiliza cookies