DailyVerses.netArgomentiVersetto CasualeSottoscrivi

Versetti della Bibbia sul Seguire

«Camminate in tutto e per tutto per la via che il Signore… Deuteronomio 5:33»
Camminate in tutto e per tutto per la via che il Signore vostro Dio vi ha prescritta, perché viviate e siate felici e rimaniate a lungo nel paese di cui avrete il possesso.In al die weë wat die Here julle God julle beveel het moet julle wandel, sodat julle kan lewe en dit met julle goed kan gaan en julle die dae kan verleng in die land wat julle in besit sal neem.
Il Signore stesso cammina davanti a te; egli sarà con te, non ti lascerà e non ti abbandonerà; non temere e non ti perdere d'animo!En dit is die Here wat voor jou uit trek; Hy sal met jou wees; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie; jy mag nie bevrees of verskrik wees nie.
Rendi saldi i miei passi secondo la tua parola e su di me non prevalga il male.Maak my voetstappe vas in u woord, en laat geen ongeregtigheid oor my heers nie.
Di nuovo Gesù parlò loro: «Io sono la luce del mondo; chi segue me, non camminerà nelle tenebre, ma avrà la luce della vita».EN Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: Ek is die lig van die wêreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê.
Il Signore diriga i vostri cuori nell'amore di Dio e nella pazienza di Cristo.Mag die Here julle harte rig tot die liefde van God en die lydsaamheid van Christus!
Seguirete il Signore vostro Dio, temerete lui, osserverete i suoi comandi, obbedirete alla sua voce, lo servirete e gli resterete fedeli.Julle moet die Here julle God navolg en Hom vrees en sy gebooie hou en na sy stem luister en Hom dien en Hom aanhang.
Chi non prende la sua croce e non mi segue, non è degno di me.En wie sy kruis nie neem en agter My volg nie, is My nie waardig nie.
Convocata la folla insieme ai suoi discepoli, disse loro: «Se qualcuno vuol venire dietro di me rinneghi se stesso, prenda la sua croce e mi segua.»EN toe Hy die skare saam met sy dissipels na Hom geroep het, sê Hy vir hulle: Wie agter My aan wil kom, moet homself verloën en sy kruis opneem en My volg.
Se pertanto viviamo dello Spirito, camminiamo anche secondo lo Spirito.As ons deur die Gees lewe, laat ons ook deur die Gees wandel.
Fatevi dunque imitatori di Dio, quali figli carissimi.WEES dan navolgers van God soos geliefde kinders.
Se uno mi vuol servire mi segua, e dove sono io, là sarà anche il mio servo. Se uno mi serve, il Padre lo onorerà.As iemand My dien, laat hom My volg; en waar Ek is, daar sal my dienaar ook wees; en as iemand My dien, sal die Vader hom eer.
Beato l'uomo che teme il Signore e cammina nelle sue vie.Welgeluksalig is elkeen wat die Here vrees, wat in sy weë wandel!
A questo infatti siete stati chiamati, poichè anche Cristo patì per voi, lasciandovi un esempio, perché ne seguiate le orme.Want hiertoe is julle geroep, omdat Christus ook vir julle gely het en julle 'n voorbeeld nagelaat het, sodat julle sy voetstappe kan navolg.
Il Signore fa sicuri i passi dell'uomo e segue con amore il suo cammino.Deur die Here word die gange van 'n man bevestig, en Hy het 'n welbehae in sy weg.
Siamo infatti opera sua, creati in Cristo Gesù per le opere buone che Dio ha predisposto perché noi le praticassimo.Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God voorberei het, sodat ons daarin kan wandel.
Gesù allora disse a quei Giudei che avevano creduto in lui: «Se rimanete fedeli alla mia parola, sarete davvero miei discepoli; conoscerete la verità e la verità vi farà liberi».En Jesus sê vir die Jode wat in Hom geglo het: As julle in my woord bly, is julle waarlik my dissipels. En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.
E tutto quello che fate in parole ed opere, tutto si compia nel nome del Signore Gesù, rendendo per mezzo di lui grazie a Dio Padre.En wat julle ook al doen in woord of in daad, doen alles in die Naam van die Here Jesus en dank God die Vader deur Hom.
Gli disse Gesù: «Se vuoi essere perfetto, và, vendi quello che possiedi, dallo ai poveri e avrai un tesoro nel cielo; poi vieni e seguimi».Jesus antwoord hom: As jy volmaak wil wees, gaan verkoop jou goed en gee dit aan die armes, en jy sal 'n skat in die hemel hê; en kom hier, volg My.
Non deviare né a destra né a sinistra, tieni lontano il piede dal male.Wyk nie regs of links af nie, hou jou voet ver van boosheid.
Così anche la fede: se non ha le opere, è morta in se stessa.Net so is ook die geloof, as dit geen werke het nie, in sigself dood.
Da questo tutti sapranno che siete miei discepoli, se avrete amore gli uni per gli altri.Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is, as julle liefde onder mekaar het.
Se vi dispiace di servire il Signore, scegliete oggi chi volete servire: se gli dei che i vostri padri servirono oltre il fiume oppure gli dei degli Amorrei, nel paese dei quali abitate. Quanto a me e alla mia casa, vogliamo servire il Signore.Maar as dit verkeerd is in julle oë om die Here te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: òf die gode wat julle vaders daar oorkant die Eufraat gedien het, òf die gode van die Amoriete in wie se land julle woon; maar ek en my huis, ons sal die Here dien.
Il Dio della pace che ha fatto tornare dai morti il Pastore grande delle pecore, in virtù del sangue di un'alleanza eterna, il Signore nostro Gesù, vi renda perfetti in ogni bene, perché possiate compiere la sua volontà, operando in voi ciò che a lui è gradito per mezzo di Gesù Cristo, al quale sia gloria nei secoli dei secoli. Amen.MAG die God van die vrede, wat die groot Herder van die skape, naamlik onse Here Jesus Christus, deur die bloed van die ewige testament uit die dode teruggebring het, julle volmaak in elke goeie werk, om sy wil te doen, deur in julle te werk wat welbehaaglik is voor Hom deur Jesus Christus aan wie die heerlikheid toekom tot in alle ewigheid! Amen.
In questo è glorificato il Padre mio: che portiate molto frutto e diventiate miei discepoli.Hierin is my Vader verheerlik, dat julle veel vrug dra; en julle sal my dissipels wees.
Sono pronto e non voglio tardare a custodire i tuoi decreti.Ek het my gehaas, en nie getalm nie, om u gebooie te onderhou.

E disse loro: «Seguitemi, vi farò pescatori di uomini».En Hy sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak.
Precedente12Seguente

Versetto della Bibbia del Giorno

Dio è per noi rifugio e forza, aiuto sempre vicino nelle angosce.

Ricevi il versetto Biblico giornaliero:

Piano di lettura personale della Bibbia

Crea un account per configurare il tuo piano di lettura della Bibbia, potrai vedere i tuoi progressi e il prossimo capitolo da leggere qui!

Consigliati