DailyVerses.netTemasVersículo AleatórioInscreva-se

Versículos da Bíblia sobre Alegria

«Wees altyddeur bly. Bid sonder ophou. Wees in alles dankbaar, want dit… 1 Tessalonisense 5:16-18»
Alegrem-se sempre. Orem continuamente. Dêem graças em todas as circunstâncias, pois esta é a vontade de Deus para vocês em Cristo Jesus.Wees altyddeur bly. Bid sonder ophou. Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle.
O Senhor, o seu Deus, está em seu meio, poderoso para salvar. Ele se regozijará em você; com o seu amor a renovará, ele se regozijará em você com brados de alegria.Die Here jou God is by jou, 'n held wat verlossing skenk. Hy verheug Hom oor jou met blydskap; Hy swyg in sy liefde; Hy juig oor jou met gejubel.
Alegrem-se na esperança, sejam pacientes na tribulação, perseverem na oração.Verbly julle in die hoop; wees geduldig in die verdrukking; volhard in die gebed.
Alegrem-se sempre no Senhor. Novamente direi: Alegrem-se!Verbly julle altyd in die Here; ek herhaal: Verbly julle!
Quando a ansiedade já me dominava no íntimo, o teu consolo trouxe alívio à minha alma.As my gedagtes binne-in my vermenigvuldig, dan verkwik u vertroostinge my siel.
Este é o dia em que o Senhor agiu; alegremo-nos e exultemos neste dia.Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.
Mesmo não florescendo a figueira, e não havendo uvas nas videiras, mesmo falhando a safra de azeitonas, não havendo produção de alimento nas lavouras, nem ovelhas no curral nem bois nos estábulos, ainda assim eu exultarei no Senhor e me alegrarei no Deus da minha salvação.Alhoewel die vyeboom nie sal bloei en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie, die drag van die olyfboom sal teleurstel en die saailande geen voedsel oplewer nie, die kleinvee uit die kraal verdwyn en geen beeste in die stalle sal wees nie — nogtans sal ek jubel in die Here, ek sal juig in die God van my heil.
Tu me farás conhecer a vereda da vida, a alegria plena da tua presença, eterno prazer à tua direita.U sal my die pad van die lewe bekend maak; versadiging van vreugde is voor u aangesig, lieflikhede in u regterhand, vir ewig.
É grande o meu prazer no Senhor! Regozija-se a minha alma em meu Deus! Pois ele me vestiu com as vestes da salvação e sobre mim pôs o manto da justiça, qual noivo que adorna a cabeça como um sacerdote, qual noiva que se enfeita com jóias.Ek is baie bly in die Here, my siel juig in my God; want Hy het my beklee met die klere van heil, my in die mantel van geregtigheid gewikkel — soos 'n bruidegom wat priesterlik die hoofversiersel ombind, en soos 'n bruid wat haar versier met haar juwele.
Mesmo não o tendo visto, vocês o amam; e apesar de não o verem agora, crêem nele e exultam com alegria indizível e gloriosa, pois vocês estão alcançando o alvo da sua fé, a salvação das suas almas.Vir wie julle, al het julle Hom nie gesien nie, tog liefhet; in wie julle, al sien julle Hom nou nie, tog glo en julle verbly met 'n onuitspreeklike en heerlike blydskap, en die einddoel van julle geloof, die saligheid van julle siele, verkry.
Até agora vocês não pediram nada em meu nome. Peçam e receberão, para que a alegria de vocês seja completa.Tot nou toe het julle niks in my Naam gevra nie. Bid en julle sal ontvang, sodat julle blydskap volkome kan wees.
Por isso, por amor de Cristo, regozijo-me nas fraquezas, nos insultos, nas necessidades, nas perseguições, nas angústias. Pois, quando sou fraco é que sou forte.Daarom het ek behae in swakhede, in mishandelinge, in node, in vervolginge, in benoudhede, om Christus wil. Want as ek swak is, dan is ek sterk.
Dar resposta apropriada é motivo de alegria; e como é bom um conselho na hora certa!'n Man het blydskap in die regte antwoord van sy mond, en hoe goed is 'n woord op sy tyd!
Cada um dê conforme determinou em seu coração, não com pesar ou por obrigação, pois Deus ama quem dá com alegria.Laat elkeen gee soos hy hom in sy hart voorneem, nie met droefheid of uit dwang nie, want God het 'n blymoedige gewer lief.
Tu és o meu abrigo; tu me preservarás das angústias e me cercarás de canções de livramento. PausaU is 'n skuilplek vir my; U bewaar my vir benoudheid; U omring my met vrolike gesange van bevryding. Sela.
Mas o fruto do Espírito é amor, alegria, paz, paciência, amabilidade, bondade, fidelidade, mansidão e domínio próprio. Contra essas coisas não há lei.Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing. Teen sulke dinge is die wet nie.
Alegrem-se com os que se alegram; chorem com os que choram.Wees bly met die wat bly is, en ween met die wat ween.
De forma que, pela vontade de Deus, eu os visite com alegria e juntamente com vocês desfrute de um período de refrigério.Sodat ek met blydskap deur die wil van God by julle kan kom en my saam met julle kan verkwik.
Os teus testemunhos são a minha herança permanente; são a alegria do meu coração.Ek het u getuienisse vir ewig as erfdeel ontvang, want hulle is die vreugde van my hart.
Tenho lhes dito estas palavras para que a minha alegria esteja em vocês e a alegria de vocês seja completa.Dit het Ek vir julle gesê, dat my blydskap in julle kan bly en julle blydskap volkome kan word.
Sem fé é impossível agradar a Deus, pois quem dele se aproxima precisa crer que ele existe e que recompensa aqueles que o buscam.En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en 'n beloner is van die wat Hom soek.
O Senhor agrada-se do seu povo; ele coroa de vitória os oprimidos.Want die Here het 'n welbehae in sy volk; Hy versier die ootmoediges met heil.
De fato, a piedade com contentamento é grande fonte de lucro.Maar die godsaligheid saam met vergenoegdheid is 'n groot wins.
O coração bem disposto é remédio eficiente, mas o espírito oprimido resseca os ossos.'n Vrolike hart bevorder die genesing, maar 'n verslae gees laat die gebeente uitdroog.
Regozijo-me em seguir os teus testemunhos como o que se regozija com grandes riquezas.Ek is vrolik in die weg van u getuienisse soos oor allerhande rykdom.

Ordene aos que são ricos no presente mundo que não sejam arrogantes, nem ponham sua esperança na incerteza da riqueza, mas em Deus, que de tudo nos provê ricamente, para a nossa satisfação.Beveel die rykes in die teenwoordige wêreld om nie hoogmoedig te wees nie en ook nie hulle hoop te stel op die onsekerheid van die rykdom nie, maar op die lewende God wat ons alles ryklik verleen om te geniet.
Anterior12Próximo

Versículo da Bíblia do dia

Mas o fruto do Espírito é amor, alegria, paz, paciência, amabilidade, bondade, fidelidade, mansidão e domínio próprio. Contra essas coisas não há lei.

Versículo Aleatório da Bíblia

O Senhor conduza o coração de vocês ao amor de Deus e à perseverança de Cristo.Próximo versículo!Com imagem

Apoiar DailyVerses.net

Ajude-me a espalhar a Palavra de Deus:
Doação

Versículo da Bíblia do dia

Mas o fruto do Espírito é amor, alegria, paz, paciência, amabilidade, bondade, fidelidade, mansidão e domínio próprio. Contra essas coisas não há lei.

Receba o Versículo Diário

Plano de leitura da Bíblia pessoal

Registrar para configurar seu plano de leitura da Bíblia e ver o seu progresso.
AceitarEste site usa cookies