DailyVerses.netTopicsRandom VerseSubscribe

Bible Verses about Singing

«But I will sing of your strength, in the morning I will… Psalm 59:16»
But I will sing of your strength, in the morning I will sing of your love; for you are my fortress, my refuge in times of trouble.Maar ék sal sing van u sterkte en elke môre jubel oor u goedertierenheid, want U was 'n rotsvesting vir my en 'n toevlug in die dag toe ek benoud was.
The Lord your God is with you, the Mighty Warrior who saves. He will take great delight in you; in his love he will no longer rebuke you, but will rejoice over you with singing.Die Here jou God is by jou, 'n held wat verlossing skenk. Hy verheug Hom oor jou met blydskap; Hy swyg in sy liefde; Hy juig oor jou met gejubel.
Because your love is better than life, my lips will glorify you. I will praise you as long as I live, and in your name I will lift up my hands.Want u goedertierenheid is beter as die lewe; my lippe moet U prys. Só sal ek U prys my lewe lank, in u Naam my hande ophef.
About midnight Paul and Silas were praying and singing hymns to God, and the other prisoners were listening to them.En omtrent middernag het Paulus en Silas gebid en lofliedere tot eer van God gesing; en die gevangenes het na hulle geluister.
Let the message of Christ dwell among you richly as you teach and admonish one another with all wisdom through psalms, hymns, and songs from the Spirit, singing to God with gratitude in your hearts.Laat die woord van Christus ryklik in julle woon in alle wysheid. Leer en vermaan mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere, en sing in julle hart met dankbaarheid tot eer van die Here.
You are my hiding place; you will protect me from trouble and surround me with songs of deliverance.U is 'n skuilplek vir my; U bewaar my vir benoudheid; U omring my met vrolike gesange van bevryding. Sela.
Sing to God, sing in praise of his name, extol him who rides on the clouds; rejoice before him—his name is the Lord. A father to the fatherless, a defender of widows, is God in his holy dwelling.Sing tot eer van God, psalmsing tot eer van sy Naam, vul die pad op vir Hom wat deur die woestynvlaktes ry: Here is sy Naam; en jubel voor sy aangesig! 'n Vader van die wese en 'n regter van die weduwees is God in sy heilige woning.
I will be glad and rejoice in you; I will sing the praises of your name, O Most High.In U wil ek bly wees en juig; ek wil psalmsing tot eer van u Naam, o Allerhoogste.
But I trust in your unfailing love; my heart rejoices in your salvation. I will sing the Lord’s praise, for he has been good to me.Maar ek — op u goedertierenheid vertrou ek; my hart sal juig oor u heil. Ek wil sing tot eer van die Here, omdat Hy aan my goed gedoen het.
My lips will shout for joy when I sing praise to you— I whom you have delivered.My lippe sal jubel as ek psalmsing tot u eer, en my siel, wat U verlos het.
I will praise you, Lord, among the nations; I will sing of you among the peoples.Ek wil U loof onder die volke, o Here, en psalmsing tot u eer, onder die nasies.
I cried out to him with my mouth; his praise was on my tongue.Ek het Hom aangeroep met my mond, en lofgesang was onder my tong.
God sets the lonely in families, he leads out the prisoners with singing; but the rebellious live in a sun-scorched land.God laat die eensames woon in 'n huisgesin, Hy lei die gevangenes uit in voorspoed; maar die wederstrewiges woon in 'n dor land.
Because I rescued the poor who cried for help, and the fatherless who had none to assist them. The one who was dying blessed me; I made the widow’s heart sing.Want ek het die ellendige gered wat om hulp geroep het, en die wees en hom wat geen helper het nie. Die seën van hom wat klaar was om onder te gaan, het op my gekom; en die hart van die weduwee het ek laat jubel.

Bible verse of the day

Whoever would foster love covers over an offense,
but whoever repeats the matter separates close friends.

Random Bible Verse

Bear with each other and forgive one another if any of you has a grievance against someone. Forgive as the Lord forgave you.Next verse!With image

Support DailyVerses.net

Help me spread the Word of God:
Donate

Bible verse of the day

Whoever would foster love covers over an offense, but whoever repeats the matter separates close friends.

Receive the Daily Bible Verse:

Personal Bible reading plan

Create an account to configure your Bible reading plan and you will see your progress and the next chapter to read here!
Read more...
AcceptThis website uses cookies