DailyVerses.netTémyNáhodný veršOdoberať

Biblické verše o Láske

«Láska je trpezlivá, láska je dobrotivá; nezávidí, nevypína sa, nevystatuje sa, nie… 1. Korinťanom 13:4-5»
Láska je trpezlivá, láska je dobrotivá; nezávidí, nevypína sa, nevystatuje sa, nie je nehanebná, nie je sebecká, nerozčuľuje sa, nemyslí na zlé.Die liefde is lankmoedig en vriendelik; die liefde is nie jaloers nie; die liefde praat nie groot nie, is nie opgeblase nie, handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, word nie verbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie.
Nech sa všetko medzi vami deje v láske.Laat alles by julle in liefde geskied.
Včasráno mi daj pocítiť, že si sa zmiloval nado mnou, lebo sa spolieham na teba. Ukáž mi cestu, po ktorej mám kráčať, veď svoju dušu dvíham ku tebe.Laat my u goedertierenheid in die môre hoor, want op U vertrou ek; maak my bekend die pad wat ek moet gaan, want ek hef my siel op tot U.
Ale nad všetko toto majte lásku, ktorá je zväzkom dokonalosti!En beklee julle bo dit alles met die liefde wat die band van die volmaaktheid is.
Láska a vernosť nech ťa nikdy neopúšťajú! Priviaž si moje prikázania na hrdlo, napíš ich na tabuľu svojho srdca! Takto si získaš obľubu a priazeň nevšednú pred Bohom i pred ľuďmi.Laat liefde en trou jou nie verlaat nie; bind dit om jou hals, skryf dit op die tafel van jou hart, dan sal jy genade vind en 'n goeie insig in die oë van God en die mense.
A my, čo sme uverili, spoznali sme lásku, akú má Boh k nám. Boh je láska; a kto ostáva v láske, ostáva v Bohu a Boh ostáva v ňom.En ons het die liefde wat God tot ons het, leer ken en geglo. God is liefde; en hy wat in die liefde bly, bly in God, en God in hom.
So všetkou pokorou, miernosťou a zhovievavosťou. Znášajte sa navzájom v láske.Met alle nederigheid en sagmoedigheid, met lankmoedigheid, terwyl julle mekaar in liefde verdra.
My milujeme, pretože on prvý miloval nás.Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.
A tak teraz ostáva viera, nádej, láska, tieto tri; no najväčšia z nich je láska.En nou bly geloof, hoop, liefde — hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.
A predovšetkým majte vytrvalú lásku jedni k druhým, lebo láska zakrýva množstvo hriechov.Maar bo alles moet julle mekaar vurig liefhê, want die liefde sal 'n menigte sondes bedek.
Láska nech je bez pretvárky. Nenáviďte zlo, lipnite k dobru.LAAT die liefde ongeveins wees; verafsku wat sleg is; hang die goeie aan.
Nech vám dá podľa bohatstva svojej slávy, aby skrze jeho Ducha mocne zosilnel váš vnútorný človek, aby Kristus skrze vieru prebýval vo vašich srdciach, aby ste zakorenení a upevnení v láske.Dat Hy aan julle mag gee na die rykdom van sy heerlikheid om met krag versterk te word deur sy Gees in die innerlike mens, sodat Christus deur die geloof in julle harte kan woon, julle wat in die liefde gewortel en gegrond is.
A keby som mal dar proroctva a poznal všetky tajomstvá a všetku vedu a keby som mal takú silnú vieru, že by som vrchy prenášal, a lásky by som nemal, ničím by som nebol.En al sou ek die gawe van profesie hê en al die geheimenisse weet en al die kennis, en al sou ek al die geloof hê, sodat ek berge kon versit, en ek het nie die liefde nie, dan sou ek niks wees nie.
Toto je moje prikázanie: Aby ste sa milovali navzájom, ako som ja miloval vás.Dít is my gebod, dat julle mekaar moet liefhê net soos Ek julle liefgehad het.
Či zabudne žena na svoje nemluvňa a nemá zľutovania nad plodom svojho lona? I keby ona zabudla, ja nezabudnem na teba. Hľa, do dlaní som si ťa vryl, tvoje múry sú vždy predo mnou.Kan 'n vrou haar suigling vergeet, dat sy haar nie ontferm oor die seun van haar skoot nie? Ofskoon hulle sou vergeet, nogtans sal Ék jou nie vergeet nie! Kyk, Ek het jou in die handpalms gegraveer; jou mure is gedurig voor My.
Milujte sa navzájom bratskou láskou, predbiehajte sa vzájomne v úctivosti.Wees hartlik teenoor mekaar met broederlike liefde; die een moet die ander voorgaan in eerbetoning.
Nech Pán vedie vaše srdcia k Božej láske a ku Kristovej trpezlivosti.Mag die Here julle harte rig tot die liefde van God en die lydsaamheid van Christus!
Muži, milujte manželky, ako aj Kristus miluje Cirkev a seba samého vydal za ňu, aby ju posvätil očistným kúpeľom vody a slovom.Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, soos Christus ook die gemeente liefgehad en Homself daarvoor oorgegee het om dit te heilig, nadat Hy dit gereinig het met die waterbad deur die woord.
Boha nikto nikdy nevidel; ale keď sa milujeme navzájom, Boh ostáva v nás a jeho láska v nás je dokonalá.Niemand het God ooit aanskou nie. As ons mekaar liefhet, bly God in ons en het sy liefde in ons volmaak geword.
Ak niekto povie: „Milujem Boha,“ a nenávidí svojho brata, je luhár. Veď kto nemiluje brata, ktorého vidí, nemôže milovať Boha, ktorého nevidí.As iemand sê: Ek het God lief — en sy broeder haat, is hy 'n leuenaar; want wie sy broeder wat hy gesien het, nie liefhet nie, hoe kan hy God liefhê wat hy nie gesien het nie?
Nik nemá väčšiu lásku ako ten, kto položí život za svojich priateľov.Groter liefde het niemand as dit nie, dat iemand sy lewe vir sy vriende gee.
Pretože si drahý mojim očiam, vzácny a ja ťa milujem, vydám ľudí namiesto teba a národy za tvoj život.Omdat jy kostelik is in my oë, hooggeag is, en Ek jou liefhet, daarom gee Ek mense in jou plek en volke vir jou lewe.
Ale, ako je napísané: „Ani oko nevidelo, ani ucho nepočulo, ani do ľudského srdca nevystúpilo, čo Boh pripravil tým, ktorí ho milujú.“Maar soos geskrywe is: Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor en in die hart van 'n mens nie opgekom het nie, wat God berei het vir die wat Hom liefhet.
V láske niet strachu, a dokonalá láska vyháňa strach, lebo strach má v sebe trest, a kto sa bojí, nie je dokonalý v láske.Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie.
Pozrite, akú veľkú lásku nám daroval Otec: voláme sa Božími deťmi a nimi aj sme. Preto nás svet nepozná, že nepoznal jeho.KYK wat 'n groot liefde die Vader aan ons bewys het, dat ons kinders van God genoem kan word! Om hierdie rede ken die wêreld ons nie, omdat dit Hom nie geken het nie.

Nebuďte nikomu nič dlžní, okrem toho, aby ste sa navzájom milovali: veď kto miluje blížneho, vyplnil zákon.WEES aan niemand iets skuldig nie, behalwe om mekaar lief te hê; want hy wat 'n ander liefhet, het die wet vervul.
Predošlý12345Ďalší

Biblický verš dňa

Tvoje slovo je svetlo pre moje nohy a pochodeň na mojich chodníkoch.

Odoberať denne Biblický verš:

Osobný Plán čítania Biblie

Vytvorte si účet na nastavenie vášho Plánu čítania Biblie a uvidíte váš progres a nasledujúcu kapitolu na prečítanie tu!