DailyVerses.netTémyNáhodný veršOdoberať

Biblické verše o Svet

«Nemilujte svet, ani to, čo je vo svete. Ak niekto miluje svet… 1. Jánov 2:15»
Nemilujte svet, ani to, čo je vo svete. Ak niekto miluje svet, nie je v ňom Otcova láska.Moenie die wêreld liefhê of die dinge wat in die wêreld is nie. As iemand die wêreld liefhet, dan is die liefde van die Vader nie in hom nie.
A nepripodobňujte sa tomuto svetu, ale premeňte sa obnovou zmýšľania, aby ste vedeli rozoznať, čo je Božia vôľa, čo je dobré, milé a dokonalé.En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is.
Veď čo osoží človeku, keby aj celý svet získal, a svojej duši by uškodil?!Want wat sal dit 'n mens baat as hy die hele wêreld win en aan sy siel skade ly?
Toto som vám povedal, aby ste vo mne mali pokoj. Vo svete máte súženie, ale dúfajte, ja som premohol svet!Dit het Ek vir julle gesê, dat julle in My vrede kan hê. In die wêreld sal julle verdrukking hê; maar hou goeie moed, Ek het die wêreld oorwin.
Veď zjavila sa Božia milosť na spásu všetkým ľuďom a vychováva nás, aby sme sa zriekli bezbožnosti a svetských žiadostí a žili v tomto veku triezvo, spravodlivo a nábožne.WANT die reddende genade van God het aan alle mense verskyn en leer ons om die goddeloosheid en wêreldse begeerlikhede te verloën, ingetoë en regverdig en vroom in die teenwoordige wêreld te lewe.
Žijeme, pravda, v tele, ale nebojujeme podľa tela.Want hoewel ons in die vlees wandel, voer ons die stryd nie volgens die vlees nie.
A svet sa pominie, aj jeho žiadostivosť. Kto však plní Božiu vôľu, ostáva naveky.En die wêreld gaan verby en sy begeerlikheid, maar hy wat die wil van God doen, bly vir ewig.
Cudzoložníci, neviete, že priateľstvo s týmto svetom je nepriateľstvo s Bohom?! Kto teda chce byť priateľom tohto sveta, stáva sa nepriateľom Boha.Egbrekers en egbreeksters, weet julle nie dat die vriendskap van die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie dan 'n vriend van die wêreld wil wees, word 'n vyand van God.
Veď nič sme si na svet nepriniesli a nič si ani nemôžeme odniesť. Uspokojíme sa s tým, že máme čo jesť a čo si obliecť.Want ons het niks in die wêreld ingebring nie; dit is duidelik dat ons ook niks daaruit kan wegdra nie. Maar as ons voedsel en klere het, moet ons daarmee vergenoeg wees.
Veď nič z toho, čo je vo svete, ani žiadostivosť tela, ani žiadostivosť očí, ani honosenie sa bohatstvom nie je z Otca, ale zo sveta.Want alles wat in die wêreld is — die begeerlikheid van die vlees en die begeerlikheid van die oë en die grootsheid van die lewe — is nie uit die Vader nie, maar is uit die wêreld.
A povedal im: „Choďte do celého sveta a hlásajte evanjelium všetkému stvoreniu.“En Hy het vir hulle gesê: Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die ganse mensdom.
Veď všetko, čo sa narodilo z Boha, premáha svet. A tým víťazstvom, ktoré premohlo svet, je naša viera.Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof.
Nech nik neklame sám seba! Ak si niekto z vás myslí, že je v tomto veku múdry, nech sa stane bláznom, aby bol múdry.Laat niemand homself mislei nie: as iemand meen dat hy wys is onder julle in hierdie wêreld, laat hom dwaas word, sodat hy wys kan word.
Pokoj vám zanechávam, svoj pokoj vám dávam. Ale ja vám nedávam, ako svet dáva. Nech sa vám srdce nevzrušuje a nestrachuje.Vrede laat Ek vir julle na, my vrede gee Ek aan julle; nie soos die wêreld gee, gee Ek aan julle nie. Laat julle hart nie ontsteld word en bang wees nie.
Veď čo osoží človeku, keby aj celý svet získal, a svojej duši by uškodil?! Alebo za čo vymení človek svoju dušu?!Want wat baat dit 'n mens as hy die hele wêreld win, maar aan sy siel skade ly? Of wat sal 'n mens gee as losprys vir sy siel?
A Ježiš im zasa povedal: „Ja som svetlo sveta. Kto mňa nasleduje, nebude chodiť vo tmách, ale bude mať svetlo života.“EN Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: Ek is die lig van die wêreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê.
Čo je svetu neurodzené a čím pohŕda, to si vyvolil Boh, ba aj to, čoho niet, aby zmaril to, čo je, aby sa pred Bohom nik nevystatoval.En wat onedel is by die wêreld en wat verag is, het God uitverkies, en wat niks is nie, om wat iets is, tot niet te maak, sodat geen vlees voor Hom sou roem nie.
Pozrite, akú veľkú lásku nám daroval Otec: voláme sa Božími deťmi a nimi aj sme. Preto nás svet nepozná, že nepoznal jeho.KYK wat 'n groot liefde die Vader aan ons bewys het, dat ons kinders van God genoem kan word! Om hierdie rede ken die wêreld ons nie, omdat dit Hom nie geken het nie.
Veď kto iný premáha svet, ak nie ten, kto verí, že Ježiš je Boží Syn?Wie anders is dit wat die wêreld oorwin as hy wat glo dat Jesus die Seun van God is?
Čistá a nepoškvrnená nábožnosť pred Bohom a Otcom je: navštevovať siroty a vdovy v ich tiesni a zachovať sa nepoškvrneným od tohto sveta.Reine en onbesmette godsdiens voor God en die Vader is dít: om wese en weduwees in hulle verdrukking te besoek en jou vlekkeloos te bewaar van die wêreld.
Veď to, čo je v ňom neviditeľné - jeho večnú moc a božstvo -, možno od stvorenia sveta rozumom poznávať zo stvorených vecí; takže nemajú výhovorky.Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie.
Tým nám daroval vzácne a veľmi veľké prisľúbenia, aby ste sa skrze ne stali účastnými na Božej prirodzenosti a unikli porušeniu, ktoré je vo svete pre žiadostivosť.Waardeur Hy ons die grootste en kosbare beloftes geskenk het, sodat julle daardeur deelgenote kan word van die goddelike natuur, nadat julle die verdorwenheid ontvlug het wat deur begeerlikheid in die wêreld is.
Veď Boh tak miloval svet, že dal svojho jednorodeného Syna, aby nezahynul nik, kto v neho verí, ale aby mal večný život.Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.
Neprosím, aby si ich vzal zo sveta, ale aby si ich ochránil pred Zlým.Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld wegneem nie, maar dat U hulle van die Bose bewaar.
Pane, tvoja dobrota je taká nesmierna, a vyhradil si ju bohabojným. Preukazuješ ju tým, čo v teba dúfajú, pred zrakom ľudí.O, Hoe groot is u goedheid wat U weggelê het vir die wat U vrees, wat U uitgewerk het vir die wat by U skuil, in teenwoordigheid van die mensekinders!

On je zmiernou obetou za naše hriechy; a nielen za naše, ale aj za hriechy celého sveta.En Hy is 'n versoening vir ons sondes, en nie alleen vir ons s'n nie, maar ook vir dié van die hele wêreld.
Predošlý12Ďalší

Biblický verš dňa

Slabého vo viere sa ujmite, ale nehádajte sa o názoroch.

Odoberať denne Biblický verš:

Osobný Plán čítania Biblie

Vytvorte si účet na nastavenie vášho Plánu čítania Biblie a uvidíte váš progres a nasledujúcu kapitolu na prečítanie tu!