Want daar is een God en een Middelaar tussen God en die mense, die mens Christus Jesus.
Bybelvers van die dag
Toe ek benoud was, het ek die Here aangeroep,en ek het tot my God geroep om hulp;
Hy het my stem uit sy paleis gehoor,
en my hulpgeroep voor sy aangesig het in sy ore gekom.