DailyVerses.netTemasVersículo AleatórioInscreva-se

Versículos da Bíblia sobre Confiabilidade

«Maar die Here is getrou; Hy sal julle versterk en bewaar van die Bose. 2 Tessalonisense 3:3»
Mas o Senhor é fiel; ele os fortalecerá e os guardará do Maligno.Maar die Here is getrou; Hy sal julle versterk en bewaar van die Bose.
Senhor, tu és o meu Deus; eu te exaltarei e louvarei o teu nome, pois com grande perfeição tens feito maravilhas, coisas há muito planejadas.Here, U is my God! U sal ek verhoog; u Naam sal ek loof; want U het wonders gedoen, raadsbesluite uit ver tye, waarheid en trou.
Saibam, portanto, que o Senhor, o seu Deus, é Deus; ele é o Deus fiel, que mantém a aliança e a bondade por mil gerações daqueles que o amam e obedecem aos seus mandamentos.Jy moet dan weet dat die Here jou God God is, die getroue God wat die verbond en die goedertierenheid hou vir die wat Hom lief het en sy gebooie onderhou, in duisend geslagte.
O que se deseja ver num homem é amor perene; melhor é ser pobre do que mentiroso.Die kostelike besit van 'n mens is sy weldadigheid; en liewer 'n arme as 'n leuenagtige man.
Ele não permitirá que você tropece; o seu protetor se manterá alerta.Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie.
Entregue suas preocupações ao Senhor, e ele o susterá; jamais permitirá que o justo venha a cair.Werp jou sorg op die Here, en Hy sal jou onderhou; Hy sal nooit die regverdige laat wankel nie.
Graças ao grande amor do Senhor é que não somos consumidos, pois as suas misericórdias são inesgotáveis. Renovam-se cada manhã; grande é a sua fidelidade!Dit is die goedertierenhede van die Here dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie; hulle is elke môre nuut; u trou is groot.
Não sobreveio a vocês tentação que não fosse comum aos homens. E Deus é fiel; ele não permitirá que vocês sejam tentados além do que podem suportar. Mas, quando forem tentados, ele mesmo lhes providenciará um escape, para que o possam suportar.Geen versoeking het julle aangegryp behalwe 'n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra.
O próprio Senhor irá à sua frente e estará com você; ele nunca o deixará, nunca o abandonará. Não tenha medo! Não desanime!En dit is die Here wat voor jou uit trek; Hy sal met jou wees; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie; jy mag nie bevrees of verskrik wees nie.
O Senhor está perto de todos os que o invocam, de todos os que o invocam com sinceridade.Die Here is naby almal wat Hom aanroep, almal wat Hom aanroep in waarheid.
O Senhor cumprirá o seu propósito para comigo! Teu amor, Senhor, permanece para sempre; não abandones as obras das tuas mãos!Die Here sal dit vir my voleindig! U goedertierenheid, Here, is tot in ewigheid: laat nie vaar die werke van u hande nie!
Rendam graças ao Senhor, pois ele é bom; o seu amor dura para sempre.Loof die Here, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
O senhor respondeu: ‘Muito bem, servo bom e fiel! Você foi fiel no pouco, eu o porei sobre o muito. Venha e participe da alegria do seu senhor!’En sy heer sê vir hom: Mooi so, goeie en getroue dienskneg, oor weinig was jy getrou, oor veel sal ek jou aanstel. Gaan in in die vreugde van jou heer.
Mas eu cantarei louvores à tua força; de manhã louvarei a tua fidelidade, pois tu és o meu alto refúgio, abrigo seguro nos tempos difíceis.Maar ék sal sing van u sterkte en elke môre jubel oor u goedertierenheid, want U was 'n rotsvesting vir my en 'n toevlug in die dag toe ek benoud was.
A integridade dos justos os guia, mas a falsidade dos infiéis os destrói.Die regskapenheid van die opregtes is vir hulle 'n leier, maar die valsheid van die ontroues vernietig hulle.
Quem muito fala trai a confidência, mas quem merece confiança guarda o segredo.Die wat met kwaadsprekery omgaan, maak 'n geheim openbaar, maar hy wat betroubaar is van gees, bedek 'n saak.
Mas o amor leal do Senhor, o seu amor eterno, está com os que o temem, e a sua justiça com os filhos dos seus filhos, com os que guardam a sua aliança e se lembram de obedecer aos seus preceitos.Maar die goedertierenheid van die Here is van ewigheid tot ewigheid oor die wat Hom vrees, en sy geregtigheid vir kindskinders, vir die wat sy verbond hou en aan sy bevele dink om dié te doen.
Até agora vocês não pediram nada em meu nome. Peçam e receberão, para que a alegria de vocês seja completa.Tot nou toe het julle niks in my Naam gevra nie. Bid en julle sal ontvang, sodat julle blydskap volkome kan wees.
Mas o Senhor protege aqueles que o temem, aqueles que firmam a esperança no seu amor.Kyk, die oog van die Here is op die wat Hom vrees, op die wat op sy goedertierenheid wag.
Toda boa dádiva e todo dom perfeito vêm do alto, descendo do Pai das luzes, que não muda como sombras inconstantes.Elke goeie geskenk en elke volmaakte gawe daal van bo af neer, van die Vader van die ligte, by wie daar geen verandering of skaduwee van omkering is nie.
“Eu sou o Alfa e o Ômega”, diz o Senhor Deus, “o que é, o que era e o que há de vir, o Todo-poderoso.”Ek is die Alfa en die Oméga, die begin en die einde, sê die Here, wat is en wat was en wat kom, die Almagtige.
Tu és bondoso e perdoador, Senhor, rico em graça para com todos os que te invocam.Want U, o Here, is goed en vergewensgesind en groot van goedertierenheid vir almal wat U aanroep.
Pois o Senhor ama quem pratica a justiça, e não abandonará os seus fiéis. Para sempre serão protegidos, mas a descendência dos ímpios será eliminada.Want die Here het die reg lief en sal sy gunsgenote nie verlaat nie; vir ewig word hulle bewaar, maar die nageslag van die goddelose word uitgeroei.
Porque ele sacia o sedento e satisfaz plenamente o faminto.Want Hy het die dorstige siel versadig en die hongerige siel met die goeie vervul.
Tu, Senhor, reinas para sempre; teu trono permanece de geração em geração.Ú, Here, sit vir ewig, u troon is van geslag tot geslag.

Aquele que os chama é fiel, e fará isso.Hy wat julle roep, is getrou; Hy sal dit ook doen.
Anterior123Próximo

Versículo da Bíblia do dia

Conservem-se livres do amor ao dinheiro e contentem-se com o que vocês têm, porque Deus mesmo disse: “Nunca o deixarei, nunca o abandonarei”.

Receba o Versículo Diário

Plano de leitura da Bíblia pessoal

Registrar para configurar seu plano de leitura da Bíblia e ver o seu progresso.
AceitarEste site usa cookies