
GESEËND is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat na sy grote barmhartigheid ons die wedergeboorte geskenk het tot 'n lewende hoop deur die opstanding van Jesus Christus uit die dode.
Bybelvers van die dag
Elke woord van God is gelouter;Hy is 'n skild vir die wat by Hom skuil.