DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Bybelverse oor Hoop

Erken dat die wysheid só is vir jou siel;
as jy dit vind, dan is daar 'n toekoms,
en jou hoop sal nie verydel word nie.
Lees meer...

Bybelvers van die dag

Egbrekers en egbreeksters, weet julle nie dat die vriendskap van die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie dan 'n vriend van die wêreld wil wees, word 'n vyand van God.

Willekeurig Bybelvers

Dan sal julle My aanroep en heengaan en tot My bid, en Ek sal na julle luister.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk