DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Psalm 33:22

Laat u goedertierenheid, Here,
oor ons wees net soos ons op U wag!
Psalm 33:22

Bybelvers van die dag

Hou valsheid en leuentaal ver van my af;
gee my nie armoede of rykdom nie,
laat my geniet die brood wat vir my bestem is.

Willekeurig Bybelvers

Wat ek jou vandag beveel, is om die Here jou God lief te hê, in sy weë te wandel en sy gebooie en sy insettinge en sy verordeninge te hou, sodat jy kan lewe en vermenigvuldig en die Here jou God jou mag seën in die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk

Bybelvers van die dag

Hou valsheid en leuentaal ver van my af; gee my nie armoede of rykdom nie, laat my geniet die brood wat vir my bestem is.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!