DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Bybelverse oor Betroubaarheid

God is vir ons 'n toevlug en sterkte;
as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef.
Lees meer...

Bybelvers van die dag

En hy wat sy gebooie bewaar, bly in Hom, en Hy in hom. En hieraan weet ons dat Hy in ons bly: aan die Gees wat Hy ons gegee het.

Willekeurig Bybelvers

Laat niemand homself mislei nie: as iemand meen dat hy wys is onder julle in hierdie wêreld, laat hom dwaas word, sodat hy wys kan word.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk