Geen versoeking het julle aangegryp behalwe 'n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra.

Bybelvers van die dag
WANT ons is medewerkers van God; die akker van God, die gebou van God is julle.Willekeurig Bybelvers
Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee,ek sal geen onheil vrees nie;
want U is met my:
u stok en u staf dié vertroos my.Volgende vers!Met beeld





