ALLES is my geoorloof, maar nie alles is nuttig nie; alles is my geoorloof, maar nie alles stig nie.

Bybelvers van die dag
Verbly julle in die hoop; wees geduldig in die verdrukking; volhard in die gebed.Willekeurig Bybelvers
Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee,ek sal geen onheil vrees nie;
want U is met my:
u stok en u staf dié vertroos my.Volgende vers!Met beeld





