- Geen versoeking het julle aangegryp behalwe 'n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra.
- ALLES is my geoorloof, maar nie alles is nuttig nie; alles is my geoorloof, maar nie alles stig nie.
- Laat niemand sy eie voordeel soek nie, maar elkeen die voordeel van 'n ander.
- Of julle dan eet of drink of enigiets doen, doen alles tot verheerliking van God.