DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Bybelverse oor Begeertes

En lei ons nie in versoeking nie,
maar verlos ons van die Bose.
Want aan U behoort die koninkryk
en die krag en die heerlikheid
tot in ewigheid. Amen.
Lees meer...

Bybelvers van die dag

En die Here sal Koning wees oor die hele aarde; in dié dag sal die Here een wees, en sy Naam een.

Willekeurig Bybelvers

Maar gaan leer wat dit beteken: Ek wil barmhartigheid hê en nie offerande nie; want Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars tot bekering.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk