'n Afgebreekte stad sonder muur,
so is 'n man wat sy gees nie kan inhou nie.
so is 'n man wat sy gees nie kan inhou nie.


Bybelvers van die dag
Hy wat geld liefhet, kry nie genoeg van geld nie, en wie rykdom liefhet, nie van inkomste nie; ook dit is dan tevergeefs.Willekeurig Bybelvers
Maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag;hulle vaar op met vleuels soos die arende;
hulle hardloop en word nie moeg nie,
hulle wandel en word nie mat nie.Volgende vers!Met beeld





