Moenie jou vriend en die vriend van jou vader verlaat nie,
en kom nie in die huis van jou broer op die dag van jou teëspoed nie.
'n Buurman wat naby is, is beter as 'n broer wat ver is.

Bybelvers van die dag
Vermoei jou nie om ryk te word nie,laat staan jou slimheid.