- Spreuke 1
- Spreuke 2
- Spreuke 3
- Spreuke 4
- Spreuke 5
- Spreuke 6
- Spreuke 7
- Spreuke 8
- Spreuke 9
- Spreuke 10
- Spreuke 11
- Spreuke 12
- Spreuke 13
- Spreuke 14
- Spreuke 15
- Spreuke 16
- Spreuke 17
- Spreuke 18
- Spreuke 19
- Spreuke 20
- Spreuke 21
- Spreuke 22
- Spreuke 23
- Spreuke 24
- Spreuke 25
- Spreuke 26
- Spreuke 27
- Spreuke 28
- Spreuke 29
- Spreuke 30
- Spreuke 31
- Laat jou werke aan die Here oor,
dan sal jou planne uitgevoer word. - Vertrou op die Here met jou hele hart
en steun nie op jou eie insig nie.
Ken Hom in al jou weë,
dan sal Hý jou paaie gelykmaak. - Laat liefde en trou jou nie verlaat nie;
bind dit om jou hals,
skryf dit op die tafel van jou hart,
dan sal jy genade vind en 'n goeie insig
in die oë van God en die mense. - Wie 'n oortreding bedek, soek liefde;
maar hy wat 'n saak weer ophaal, skei vriende van mekaar. - Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word,
want daaruit is die oorspronge van die lewe. - Oefen die seun volgens die eis van sy weg;
dan sal hy, ook as hy oud word, daar nie van afwyk nie. - Die siel wat seën, word versadig;
en hy wat laaf, word self ook gelaaf. - Wie geregtigheid en weldadigheid najaag,
sal die lewe, geregtigheid en eer vind. - Soos in die water aangesig teenoor aangesig is,
so is die hart van die mens teenoor die mens. - Die vriend het altyd lief,
en die broer word gebore met die oog op die nood.
Bybelvers van die dag
Sekerlik, Hy is my rots en my heil,my rotsvesting; ek sal nie wankel nie.