- Vermoei jou nie om ryk te word nie,
laat staan jou slimheid. - Vermoei jou nie om ryk te word nie,
laat staan jou slimheid.
Sou jy jou oë daarop laat afvlieg?
Maar weg is dit! want skielik maak dit vir hom vlerke
en vlieg soos die arend na die hemel toe! - My seun, as jou hart wys word,
dan sal my hart hom ook verheug. - Die vader van 'n regverdige juig baie;
en as iemand 'n wyse verwek het, dan is hy bly oor hom.
Bybelvers van die dag
Wees altyddeur bly. Bid sonder ophou. Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle.Willekeurig Bybelvers
Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou?Deur dit te hou na u woord.Volgende vers!Met beeld






